Fourie Street 199 B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fourie Straat 199 B&B is geleë in 'n rustige omgewing op die rand van die pragtige bosveld dorp Mokopane, net 2 uur se ry vanaf Gauteng. Dis 'n perfekte oornagbestemming vir reisigers op pad na Botswana, Zimbabwe en die Krugerwildtuin. Die akkommodasie bestaan uit dubbelkamers, 'n enkelkamer asook 'sleep-'n-go'-kamers. Fourie Straat B&B is ook naby die gholfbane, sportvelde en winkelsentrums.

Die dubbelkamers beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer, TV asook plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe. Die enkelkamer is oorkant die gang en het 'n enkelbed. Die kamer het sy eie privaat badkamer, hoewel dit nie en suite is nie. Die 'sleep-'n-go'-kamers het driekwartbeddens en deel 'n badkamer. Laasgenoemde kamers se tariewe is slegs vir oornag maar ontbyt kan gereël word. In die kroeg-area is daar 'n groot TV asook wasgoeddiens.

Die Fourie 199 het 'n lieflike swembad asook 'n tuin waar die gaste kan ontspan. Die braaiplek is by die swembad en daar is ook veilige parkeerplek van die straat af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fourie Street 199 B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]