LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fourways Apartments | LekkeSlaap
+37

Fourways Apartments

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardweg 9, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fourways Apartments bied selfsorgverblyf in volledig gemeubileerde woonstelle in 'n veiligheidskompleks met 24 uur-sekuriteit en ontwerperstuine. Dis ideaal vir lang- en korttermynverblyf. Gaste wat vir 7,14, 21 of 30 nagte bespreek kry afslag en moet met bespreking die spesiale tarief aanvra.

Daar is woonstelle op die grondvloer en eerste verdieping beskikbaar. Elke woonstel is volledig gemeubileer met óf dubbel- of enkelbeddens en beskik ook oor 'n geteëlde badkamer en volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met basiese Easyview DStv. Dit kan opgradeer word teen ekstra koste.

Daar is 'n dubbele onderdakparkeerplek vir elke woonstel. 'n Ekstra skoonmaakdienste kan ook gereël word.

Die landgoed is tussen die Fourways Tuine en Dainfern geleë. Dis naby hoofweë en slegs minute vanaf Monte Casino, die Fourways-winkelsentrum en verskeie ander winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Fourways Apartments
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Richardweg 9, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Fourways Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardweg 9, Kengies, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMWNlODJiLTk1MDAtNGVkNi1iY2IwLThlNDllNGQzMDMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 9 Richard Road Kengies, Fourways 2055 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.002761782844 27.997675253967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!