+20
Gastehuis in Randburg

Fourways Guest House

Standaard-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers het elkeen 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV, WiFi, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is in die kamers verbode. Elke kamer lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitisg oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

44 Victoria Street, Maroeladal, Randburg, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32bb011e6109fa33c24be5c405d5edb3ffab71662f9657726c7fc2e15f5c8953185a6b1cb0779612a36b2a1fb55c4d4214a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Victoria Street Maroeladal 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0222784 27.9796506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang