Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fraaiuitsig Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Fraaiuitsig Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louréze M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louréze M
Gesin met klein kinders

Wonderlike kuierplek met alles van die beste.

Gasvryheid van die beste. Eienaars gaan uit hul pad om te help. Het selfs dit wat ons vergeet het gekoerier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer

Dankie Niekie vir jou pragtige resensie, julle is so welkom. Was so lekker om julle as familie te ontmoet. Julle is so hegte familie en ons het die passie opgemerk hoe elkeen se smaak en voorkeure voor die tyd bespreek is. Net jammer die vis wou nie byt nie. Dankie vir die opruim van die huis. Min mense los die opstal so netjies. Kom gerus weer kuier!

Fraaiuitsig Guest Farm
Sj S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasverblyf in 'n gemaklike huis met vele geriewe.

'n Groter TV-skerm is ongelukkig 'n moet in vandag se samelewing, veral in 'n land wat daar rugby gekyk word op naweke. Staproetes vanaf die huis met voetslaanaanduiding en kaart sal 'n welkome aktiwiteit wees by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer

Nuwe TV is ingesit. ‘n Groot verbetering. Baie dankie daarvoor.
Ons sal in die somer werk daarvan maak om die voetslaan tekens aan te bring.

Fraaiuitsig Guest Farm
Massimo D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very tranquil farm, far away from hustle and bustle.

Very quiet and tranquil venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer

Thank you for staying with us.

Fraaiuitsig Guest Farm
Annatjie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie N

Rustig en net mooi alles wat jy nodig het of aan kan dink.

Daar is meer as waaraan jy kan dink om jou verblyf baie lekker te maak. En ons het almal die pooltafel so geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F
Gesin met klein kinders

Plattelandse gasvryheid.

Pragtige uitsigte oor die omliggende landskap. Mooi ou plaashuis en baie stylvol oorgedoen. Die tipe stilte en rustigheid vind mens by min plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexis S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis S
Saam met vriende

Lieflike stap op teen die berge.

Lekker ou plaashuis met alles wat mens nodig het. Ons is geïnteresseerd in plante en voëls en die ongereptheid van die omgewing van die berge het die ervaring soveel meer bevredigend gemaak. En om so totaal weg te kom. Geen Vodacom nie! En die stilte is die grootste weelde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ja ons is bevoorreg om hierdie pragtige stukkie goud met so baie te deel. Elkeen ervaar dit anders maar kom telkens terug. Fraaiuitsig groei op elke mens. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Fraaiuitsig Guest Farm
Janine L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Fantastiese plaaswegbreek

Ons was 'n groot groep van familie en vriende en ook nog 'n hond of twee wat saamgegaan het. Daar is baie slaapplek en alles is baie netjies en stylvol. Die tieners en jonger kinders het die pooltafel en die tafeltennis baie geniet en nooit eers by die TV-kyk uitgekom nie. Jy moet rondloop om sein te kry, maar dit het ons gepas. Bettie het kom skoonmaak elke dag wat 'n ekstra bonus vir ons was. Die skuur met die groot kombuis en eettafel was 'n wenner vir ons groep van 17 mense. Daar was absoluut niks wat ons gekort het nie en ons het selfs meer as 4 liter plaasmelk gekry asook beskuit en koffie. Ons het die berg gaan uitklim - baie steil, maar vir die fikses die klim werd en toe sommer in die diere se krip afgekoel. Die pad vanaf Vrede is baie sleg a.g.v groot slaggate en is so 35 km van grondpad waarvan seker 15 km sleg is. Jy moet verkieslik met 'n bakkie hier ry. Ons skoonseun het met 'n Polo gery wat 'n ekstra uur by sy rytyd gesit het. Daar is 'n ou boks-TV met klomp DVDs vir die kinders asook DStv. 'n Lekker plaasdam om in te kan swem in die somer sal hierdie bestemming perfek maak. Baie dankie vir julle gasvryheid Ina!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fraaiuitsig Guest Farm se terugvoer

Janine, dankie vir die mooi resensie oor Fraaiuitsig. Ja ons is bevoorreg om Fraaiuitsig te deel met so baie mense. So baie mense het al gesê Fraaiuitsig het ñ rustigheid wat op jou groei, die natuur, mooi uitsig en die berg. So bly julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer.

Fraaiuitsig Guest Farm
J D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J D
Gesin met tieners

Beautiful farm, great place to stay with family and friends and great value for money.

This is such beautiful farm, great place to stay with family and friends. It is exceptionally clean, it have great customer service and definitely great value for money. There is lot you can do: you can go for walks, go for bicycle rides, play pool. I would recommend this beautiful farm to everybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon, vars lug, besondere gasvryheid so ruim soos die plaashuis.

Ons was baie verras met die baie ruim plaashuis, kompleet met ekstra slaapplek in die buitegeboue. (Van die slaapkamers is omtrent so groot soos 'n bachelors in die stad.) Die plek is baie goed toegerus vir groot saamkuier, selfs met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Words cannot describe this beautiful farm. Relaxing, serenity, tranquil, very well equipped, beautifully decorated, cosy and comfortable.

Highly recommended. Staff extremely attentive.Thank you Bessie and Martha as well as Betonog. Even had fresh farm milk delivered to us. Beautiful linen on all beds. Luxury in a slipper bath. The views magnificent. Sheep lambing. Young and old enjoyed and did not want to leave. Garden so well manicured. Whether it was raining or sun shining, we enjoyed every minute. Thank you to Ina Scholtz and family for opening up their home to us. We will definitely be going on a regular basis now. Best guest farm find ever. Wishing the Scholtz family a great and prosperous 2020.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen B
Saam met vriende

Asemrowend!

Ons wou eers hier bly en rondry, maar toe ons voet aan die wal sit het ons besluit ons wil net hier bly! 'n Heerlike plek om heen weg te breek as jy uit die samelewing wil ontsnap. Selfs die selfoon =syn word nie eens gemis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 000
per nag, vir 22 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 22 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 22 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsig Plaas, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b29e639639b457ec4528a4c4bae81f2d728666f5fb9ae162d2d8a63cd06fc8e838c9e914a50138718715026313c4b4bcd4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 22 mense 11 5 1 5 Fraaiuitsig Farm Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.407004492324 29.434773623943