Francines Venue & Farmhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Des 2018 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë.

Daar is 9 elegante kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die tuin.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en daar is 'n groot stoep met 'n uitsig oor die roostuin. 'n Kontinentale buffet-ontbyt is beskikbaar en 'n warm ontbyt kan bestel word. Die plaas bied tuisgemaakte konfyt wat jy beslis moet probeer.

Daar is ook 'n trou- en onthaal-venue naby mekaar wat geskik is vir klein groepe of maksimum 200 gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Francines Venue & Farmhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 200 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Des 2018 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za