Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francines Venue & Farmhouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Francines Venue & Farmhouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Esmerelda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda V
Enkelreisiger

Gesellig.

Vreeslik gesellig, vriendelik en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dhevandrin G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dhevandrin G
Enkelreisiger

Fun, fruitful, awesome, Denice.

Awesome, quite peaceful, beautiful. Awesome staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herma S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herma S
Gesin met tieners

Mooi kamers. Hier en daar nie mooi afgestof nie, veral op die stoepie en braai.

Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die berg. Tieners sou enkelbeddens verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boipelo T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo T
Enkelreisiger

Great place.

I had a lovely time at Francines. The place has a beautiful citrus farm where you can take walks and take in the mountain views. There's is a restaurant conveniently located at the venue and the food tasted great. Emma and the staff were very friendly. Overall it was a good stay, the only issue was the drainage problem in my bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques D
Gesin met klein kinders

Kamers is mooi. Diens en die rondom is swak en verwaarloos.

Kamers is baie mooi. Braai-area is swak en diens en vriendelikheid is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Francines Venue & Farmhouse se terugvoer

Good Day Jacques, thank you for your feedback. We strive to give the best value for money and friendly, professional service. We are very sorry to hear that you did not get receive this.
It would be greatly appreciated if you could let us know the exact details that didn't meet your standard in order for us to improve.
Did you find the braai areas outside your rooms not up to a high standard or the main area boma/braai area with the mountain view ? We have never received a complaint about this and would like to fix it straight away. Your feedback is much appreciated.

Kind Regards
Management.

Francines Venue & Farmhouse
Antionette J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gasvry en veilig vriendelik.

Het vriendelikheid stilte en ligging waardeer, spyskaart eenvoudig en lekker. Gate in die pad na Hoedspruit ongelukkig sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharné L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Vriendelikste mense, beste diens, mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerad T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerad T
Enkelreisiger

Baie lekker plek, rustig en 'n pragtige uitsig van die berg.

Ek het my verblyf baie geniet, als was perfek, goeie diens, lekker kos netjiese kamer en die gratis WiFi werk baie goed, kon nog so paar werkstakies voltooi sonder enige sukkel. Baie dankie en sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Enkelreisiger

Pragtige verblyf & uitmuntende diens!

Lieflike en netjiese kamer met alles wat nodig is, 'n stort, badkamer, lugversorger en natuurlik WiFi ingesluit! Daar is 'n klein yskas, mikrogolf, ketel en koffie/tee met heerlike beskuit daarby! Die ontbyt is die moeite werd en sluit onder meer muesli met jogurt en vrugtesap in, gevolg deur 'n enorme plaasontbyt met spek, eiers, worsies, gekarameliseerde uie en roosterbrood. Kan Francines met lof aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aakifah F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aakifah F

Beautiful and cozy stay.

Breakfast was devine and the host manage to cater Halaal which was great. The stay was remarkable and it was a beautiful place. The rooms were clean and well prepared for any insects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Besigheidsreis

Comfortable, peaceful, convenient.

The guesthouse was quiet and peaceful, allowing for a good night's rest. The facilities are in good condition and the staff very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick M
Enkelreisiger

Incredible hosting by Hendrien and her husband.

Francines is a beuatiful venue. The rose garden welcomes one with colour and beauty. Hendrien and her husband are very accommodating, welcoming and friendlu. There is general kindness in the air. I loved the natural setting in the citrus groves. Would love to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Besigheidsreis

Nice plek, vriendelike diens.

Kamer skoon en netjies, Ricu baie vriendelik, hulle maak hul eie gin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D
Besigheidsreis

Skakel af met jou kop in Oom Paul se baard.

Die diens was vriendelik en professioneel. Aandag is gegee aan detail en die botterboomsteggie groei nou in my tuin. Die netheid voldoen absoluut aan die strengste norme. Die kos was baie keurig en geurig voorberei. Die ligging is baie goed en 'n mens beleef die wegwees van die lawaaierige "beskawing". Die WiFi is baie gerieflik, vinnig en toeganklik. Vir seker die moeite werd vir nog 'n besoek. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander C
Besigheidsreis

Fantasties.

Dis perfek vir die area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chester-plaas, Roete 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba53fafdb22b9fa7dcb5e52d050ffc78526bc4aa7397ad89056ae4d205588f77c4e81879a81a3640a470d313e06eb33370e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Farm Chester Route 531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.458114 30.844929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem