Nelspruit Akkommodasie by Francolin Lodge | LekkeSlaap
+28
+28

Francolin Lodge

6 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Du Preez Straat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Francolin Lodge and Boutique Hotel is 'n luukse gastehuis wat 5-ster-verblyf en -gasvryheid bied in die hartjie van Nelspruit. Hierdie moderne lodge is splinternuut en deur 'n argitek ontwerp. Die lodge het 8 ruim kamers, elkeen met sy eie privaat balkon. Dit is ingerig met al die nodige geriewe: ekstra-lengte beddens met perkallinne, sagte katoenjaponne, haardroërs, DStv, platskerm-TV's, WiFi, yskassies en baie meer.

Francolin Lodge is trots op sy à la carte-restaurant. Die restaurant is op die perseel geleë en beskik oor konferensiegeriewe. Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkering is beskikbaar.

Die lodge is ideaal geleë vir sakelui en is naby aan die privaat hospitaal, winkelsentrums, die internasionale lughawe en die gholfbaan. Aangesien Nelspruit in die hartjie van Mpumalanga geleë is, het besoekers gerieflike toegang tot die Krugerwildtuin, die Blyderivier-canyon, Maputo en Swaziland. Reëlings kan getref vir vervoer na die lughawe en aktiwiteite in die omgewing.

Francolin Lodge se rustige atmosfeer bied 'n perfekte ontvlugting na 'n besige dag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Francolin Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 4 Du Preez Straat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Francolin Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
Vanaf R2 400
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Du Preez Straat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZTQxMGRmLWQzYWYtNGY2Yy1iNDI2LWNkMTY1YzhmMTdkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 4 Du Preez Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.477997163306 30.989508032799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za