Francolin Place
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Infantapark 6, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Francolin Place is in Infanta geleë, langs die mond van die Breederivier. Dit is 'n skilderagtige pad wat deur die pragtige golwende heuwels van die Overberg kronkel. Infanta is geseën met 'n magdom voël- en seelewe. Walvisse besoek ons gereeld tydens die wintermaande en gaste word basies gewaarborg dat hulle vele vinne en sterte buite die water sal sien.
Die Breederivier word erken as een van die beste riviermondings vir visvang en is dus die ideale bestemming vir rots- en diepsee-hengel. Infanta bied uitstekende voetslaan- en bergfietsroetes in die natuur om die fynbos op sy beste te besigtig. Hier kan jy met laagwater die rotspoele verken waar mense nog gereeld mossels en oesters versamel.
Francolin Place is 'n selfsorg-vakansiehuis met 4 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea met 'n ingeboude braai/kaggel, sowel as 'n kombuis met al die nodige geriewe. Linne word voorsien, maar nie handdoeke nie. DStv is beskikbaar, gaste moet hul eie dekodeerder saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by Francolin Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Infantapark 6, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Francolin Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Infantapark 6, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom