Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Francolin Self-Catering Unit

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Francolin Self-Catering Unit is in Somerset-Wes geleë.

Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n instapklerekas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met 'n DVD-speler (geen DStv). Die eenheid lei na 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eiendom is net 8 km van die kus af, 50 km vanaf Kaapstad, 34 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Stellenbosch en naby wynplase in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Francolin Self-Catering Unit sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Francolin Self-Catering Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Francolin Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0740fbdbad55599c235f2056ca364be581419cd6164812a011250ef3d0281ed01f15fde70169478f15fb86d2ec99671a9957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 14 Francolin Street Monte Sereno 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060482513373 18.840984599614