Francolin Self-Catering Unit
16 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Francolin Self-Catering Unit
- Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het verhit- en eetgeriewe.
Huisreëls
Let asb. dat hierdie instansie kan net 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 10 jaar huisves. Indien gaste van die slaapbank gebruik wil maak, moet hulle die gasheer vooraf in kennis stel, want daar is 'n ekstra fooi van R100 per nag vir die opmaak van die slaapbank.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R615
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Francolinstraat 14, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom