- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 174 Boundary Road, Heatherdale, Pretoria, 0118, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied!
Dié pragtige, rustige en vreedsame gastehuis is net noord van die Magaliesberge geleë en staan bekend vir die ontspanne atmosfeer wat hier heers en die hartlike gasvryheid wat die personeel bied.
Elke kamer beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Gaste is welkom om hul eie koeldrank saam te bring.
Die luisterryke tuin bied 'n swembad en talle buite-sitareas waar gaste in die skadu kan ontspan, of lekker in die Afrika-son kan bak na 'n dag se harde werk.
Dis ook naby winkelsentrums, 'n gholfbaan en 'n hospitaal. Die middestad, Roslyn, Medunsa, TUT, Onderstepoort en Wonderboom Lughawe is ook in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n sotrt. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Ontbyt en aandete is teen ekstra koste beskikbaar.
Huisreëls
Ontbyt word teen 'n ekstra koste gehef en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Ontbyt word teen 'n ekstra koste gehef en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Deluxe Dubbelkamer
-
Slegs verblyf
Ontbyt en aandete is teen ekstra koste beskikbaar. - Deluxe Koninginkamer
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste gehef en moet vooraf gereël word.
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |