Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frangipani House & Driftwood Cottage

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Frangipani House & Driftwood Cottage is 'n lieflike selfsorghuis in Port Alfred, slegs 150 m se stap van die Kowierivier af en 2 km vanaf die see.

Hierdie huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in die huis. Die eerste badkamer het 'n bad, stort oor die bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Al die beddens is opgemaak met 100% perkallinne. Strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eetarea lei na 'n beskutte binnehof en dit is die ideale plek vir kinders om te speel. Troeteldiere is ook welkom hier. Die onthaalarea het 'n onderdakbraai en daar is sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, stoommasjien, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Netflix en WiFi is ook beskikbaar.

Driftwood Kothuis is 'n eenheid met 1 slaapkamer en 'n ekstra bed in die oopplan-leef/eetarea. Dit is smaaklik versier en volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster en oondjie. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed met 100% perkallinne. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en 'n braai- en onthaalarea in die privaat tuin. Dit is baie veilig vir troeteldiere in die ommuurde tuin met 'n hek.

Netflix en Wi-Fi is ook beskikbaar.

Frangipani House en Driftwood Kothuis kan as 'n eenheid vir 'n groot groep bespreek word, of apart. Hibiscus House is langsaan.

Daar is alarmstelsel en 'n kluis. Skoonmaakdienste kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Frangipani House & Driftwood Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Campbell-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Frangipani House & Driftwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbell-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d7103acd22eadea1777a9a40ae5402b2c237f932a8787ac135a4e23ff303a8f263ddfbfec8f9fbdefa7487640ab6c25da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Campbell Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.588621341059 26.882363542923