LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Frans en Lana Akkommodasie | LekkeSlaap
+15

Frans en Lana Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 3, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Frans en Lana Akkommodasie is in Greyton geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby alle winkels, restaurante en besienswaardighede in die area en is die ideale wegtrekplek om die omgewing te verken.

Gaste kan kies tussen die Kothuis en die Ateljee. Die Kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak wat gedeel word. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook 'n etenstafel met baie sitplek.

Die Kothuis het toegang tot 'n kuierarea met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels.

Die Ateljee is 'n oopplan-woonstel met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak wat via trappe bereik word. Daar is 'n kombuisarea met 'n yskassie, mikrgolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n klein dek met 'n pragtige uitsig.

Veilige, beskutte parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Frans en Lana Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Buitekantstraat 3, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Frans en Lana Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 3, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbvHdW84uFk9wZPRm23ZcQ9nPTre3uHVafEv0cxCQxtRR23ePiA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 3 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.056379774578 19.604452038029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!