Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franschhoek Country Cottages

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Franschhoek Country Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in 'n pragtige omgewing.

Die akkommodasie was skoon, netjies en het aan ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik buite die dorp.

Ons verblyf was aangenaam en sonder probleme. Dit was lekker om in stilte buite die dorp te bly aan die hang van die mooi berge. Die wild is beslis 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kosie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer.

Die kaggelvuur maak dit gesellig vir koue dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Libby D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Libby D
Gesin met tieners

Lovely place to stay. The springbuck, zebra etc. were a special treat.

I expected 4 beds and not a mattress on the floor when I booked a 4 sleeper, but this did not spoil our stay. I would book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula G
Saam met vriende

So 'n oulike plek na aan my hart.

Sal weer en weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic - cosy, well outfitted cottage, wonderful stay.

The mountain views were amazing, as were the many magnificent animals who came to graze and play right beyond the little boundary fence. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and relaxing.

A silent weekend away from every day routine. I would like to see more animals!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietman L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietman L
Enkelreisiger

Ek het lekker geslaap.

Alles goed hier by Franschhoek Country Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar die siel kan rus.

Ons het oorgebly vir 3 nagte. Die stilte was hemels en die sonsondergang wat teen die berge speel terwyl die diere amper raakafstand van jou af staan en wei is wonderlik. Die eenheid was mooi skoon en baie netjies en beskik oor alles wat jy moontlik sal nodig kry. Ons sal definitief weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fuel for the soul - best weekend escape!

If you are looking for a complete reboot of body, mind and soul - this is the place for you! After 2020 and all that it threw our way, we felt like new humans after this weekend break. This is both for those looking to stay in and disconnect with the outside world OR to head out and explore the Franschoek Valley - either way. Franschoek Cottages is the place to book your stay! It offers every amenity and comfort of home, and throws in the luxury of being in a mini game reserve, with the zebra and buck around the watering hole. The feeling of being at one with nature and the valley is divine. Book Book Book!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende omgewing tussen die berge.

Baie netjies en skoon fasiliteite. Die badkamer van die Olive Cottage kort verbetering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine Martha M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine Martha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was piekfyn tot die bobbejane gekom het. Een grote het in die huis deur die venster gekom en ons kos gesteel.

Daar was geen waarskuwing van bobbejane nie. Dit was steurend en ons het daarna ons vensters en deure toegehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views and game.

Great place to stay. Simple, but everything you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsigte en wild.

Fantastiese blyplek. Eenvoudig, maar alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek naweek!

Ons was aangenaam verras met die lieflike kothuis met die ongelooflikste uitsig oor die berge. Die kothuis is baie gerieflik en cosy ingerig. Ons was gelukkig dat dit koud was sodat ons die kaggel elke aand kon brand. Uitstekende ligging en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming cottage with wonderful view from the stoep.

Spacious, comfortable cottage with interesting view of mountains and wildlife. Very good braai on stoep. Excellent value for money. No WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie lekker. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlen R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek.

Franschhoek Country Cottages (FCC) is 'n goeie wegbreek uit die stad se gewoel. Daar is rustigheid en kalmte oral waar jy op die perseel kyk. Die eenhede self het 'n lekker plaasgevoel en die reuke wat jou omvou is besonders. 'n Hoogtepunt is beslis die sebras, springbokkies en blouwildebeeste wat tot by jou kom. Daar was ongelukkig gesmelte sjokolade op ons beddegoed, wat jou laat wonder het of vars beddegoed oorgetrek was en of die bed net opgemaak was nadat die vorige gaste uit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Franschhoek Country Cottages is hemel op aarde. Dis skoon en gemaklik met alles wat jy nodig het byderhand. Die diere is pragtig en die stilte is hemels. Ons sal definitief weer 'n besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fatastiese ontspaningsnaweek gehad.

Die vroeë oggend koffie op die stoep, met die wilde diere wat voor ons wei, ongerep en ongelooflik! Ons sien julle gou weer Franschhoek Country Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melt V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt V
Saam met vriende

Salig.

Rustige omgewing met pragtige uitsig omring deur berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agaath S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agaath S
Saam met vriende

Lekker en rustige plek met 'n mooi uitsig vanaf die stoep op allerhande tiere.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Enkelreisiger

Dit was heerlik en cozy en mal oor die diere!

Ek het dit baie geniet om dit by julle te bly! Veral met die wilde diere wat basies op jou voorstoep kom kuier! En die ongelooflike mooi berge! Huis self baie netjies en mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christian B
Enkelreisiger

Aangenaam.

Winter-tipe lakens sou beter wees, met komberse, eerder as duvet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Franschhoek Country Cottages is waarlik spesiaal en uiters rustig en die natuurskoon is asemrowend.

Ons sal sonder enige twyfel weer terugkom hierheen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aanvaarbaar.

Plekkie heel netjies. Pad sleg die laaste stuk vir 'n kar en hulle kan gerus 'n TV insit. Maar verder baie lekker dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I have stayed there before.

Clean, quiet and off the beaten track.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petri F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en mooi plek!

Diere wat amper op jou voorstoep loop, baie lekker plek aan die voet van die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie H
Saam met vriende

A pleasant stay in lovely country surroundings.

The accommodation was well appointed and comfortable. The highlight of our stay was watching the zebra, springbok and wildebeest at the waterhole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irida S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Na 'n ver pad was die atmosfeer onverbeterlik en die diere wat met ons aankoms 'n gulhartige vertoning vir ons aangebied het, sal altyd 'n soete herinnering bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Ontvangs was baie swak, en daar was geen sprake van nie. Die plek is netjies en skoon, maar daar kort net DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Omgewing en uitsig ongelooflik. Die sebras, swart wildebeeste en springbokke wei teenaan jou. Matras in ons eenheid 2 was nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf.

Ons het dit uiters moeilik gevind om die plek te kry aangesien daar geen aanwysings op die pad is nie. Ons het wel geskakel en 'n man het in Engels aanwysings gegee, maar ons het steeds herhaaldelik verdwaal en selfs in 'n toesluit-"estate" beland waar ons vir 'n inwoner moes vra om saam met ons te ry om die hek vir ons oop te maak sodat ons kon uitkom. Ons kon eers, nadat ons op genade by 'n plaas ingery het, die bordjie met 'n sebra op gevind wat aangedui het waarheen om te ry. Die sleutel is in die kombuis op die toonbank vir ons gelaat, en ons het nooit 'n gasheer gesien nie. Die gasheer het inderwaarheid ook nie op my SMS waarvolgens ek aangedui het dat ons sou vertrek, geantwoord nie. Die verblyf was baie skoon en netjies, maar baie basies. Die krag het afgegaan en ons moes op eie genade in die donker 'n Consol-bottel wat 'n druppel lig verskaf het, op die stoep vind. Die kamer het geen TV nie, wat nie op die advertensie aangedui was nie. Die wild was redelik naby en die sebras was pragtig, maar die arme gemsbok was uiters maer en het gelyk of hy enige oomblik kan doodgaan. Daar was geen aanduiding van enige sekuriteit nie en moes ons voor die kamer, sonder enige afdak, parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, maar kan beter .

Die plekkies is mooi en skoon en om wakker te word en jy het 'n paar wilde diere daar is baie mooi. Die enigste negatiewe dinge wat ons graag wil meld is dat die aanwysings is nie duidelik en die bord wat jy moet volg wys nie die regte pad nie. So ons het verdwaal en byna 'n uur gesoek waarheen ons moet gaan. Daar was niemand om ons te sê wie slaap waar nie en ons was nie die enigste mense daar nie. Die ander mense het gevra vir 1 huisie met dubbelbed en 1 met 2 enkel beddens en kry toe 2 huisies met elk 'n dubbelbed en ons het toe geruil. Die dag na ons uit is het die eienaar ons 2 maal gebel om te sê ons het nie uitgeklok nie terwyl ons toe al in Kaapstad was. As hy dalk bietjie meer oplet en 'n bietjie meer weet van sy gaste sal dit dalk beter wees. Sy diere is maar maer. Die gemsbok kan jy alle ribbes tel en die 1 springbok het seergekry en moes maar suffer want niemand gee om vir die diere. Dis vir my nie eintlik aanvaarbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great wildlife experience in the heart of the winelands.

The cottages are very spacious and the surrounds are incredibly beautiful. You cannot go wrong here. The animals have a visible presence. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pincione A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pincione A
Gesin met klein kinders

Very nice place to stay.

A good accommodation if you want to spend a few days exploring the Wine Region.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsior Farm, Excelsior-weg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9a6918cd4c37ec287e15acc86f74235d2a2df9d1aeb8a5715d7ab20203bd2ed7052f576520a8df8b034e26aef269440b7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Excelsior Farm Excelsior Road 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.945521939032 19.114423726445