Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franshoek Farm

Selfsorg
The Heart Cottage
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kothuis het 'n manjifieke uitsig met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n losstaande kaggel. Die stoep het meubels waar gaste die pragtige uitsigte kan geniet

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Stables
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Stables is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n sandsteen met 'n asemrowende uitsig op die Witteberge. Die slaapkamer het 2 koninggrootte-beddens en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis lei na die sentrale leefarea, en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n losstaande kaggel en 'n platskerm-TV. Die stapeldeure lei na die stoep en 'n etenstafel met stoele waar gaste die lieflike uitsigte kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Franshoek Plaas 106, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da1e69588a93bd44f563a6439a0a90ea109579cf8e42ac00bab969b82de3556fe04a3b3acb38d9bdcd5f2e7ad53176c084c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) Franshoek Farm 106 Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -28.701165762264 28.030124902725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem