Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fransie en Doep se Stoep

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azaliastraat 14, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Fransie en Doep se Stoep is 'n lieflike gesinsvakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Die dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond en verskeie see- en voëllewe.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Twee van die slaapkamers is op die onderste verdieping en het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die vierde slaapkamer is 'n klein kamer op die boonste verdieping en dit het 2 enkelbeddens en gaste moet van een van die badkamers in die ander kamers gebruik maak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel met 8 stoele. Die leefarea op die boonste verdieping spog met 'n kaggel, 'n lieflike uitsig oor Stilbaai en 'n see-uitsig vanaf die balkon. Die huis het ook 'n privaat lapa waar gaste kan braai.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit, Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, en strande waar jy kan swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Fransie en Doep se Stoep sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 74 resensies vir Fransie en Doep se Stoep
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Azaliastraat 14, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fransie en Doep se Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azaliastraat 14, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff4d88241d3dabfa4a7f217f4ea38939ce039723875c97aa97396372aae287ce8b4adbc13f85fc518fe3a34ebd2af1f85c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 10 mense 74 5 1 5 14 Azalia Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367969670653 21.399384276474