+15
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Fransie en Doep se Stoep

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Sarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die huis is naby aan die dorp maar ongeveer 3 km van die strand af. Dankie, ons het lekker gebly, die huis kort net WiFi en 'n airfryer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik gerus en ontspan in 'n huislike, vriendelike, gerieflike huis. Heerlik gerus en ontspan in 'n huislike, vriendelike, gerieflike huis. Pragtige en veilige stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwendeline O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Warm, inviting, clean and spacious. From check-in to check-out, the process and hospitality were wonderful. We had a wonderful time, the place was clean and it's situated close to the shops. The photos themselves don't do it enough justice in my personal opinion; you have to experience it firsthand. You feel the warmth as you enter the house, which makes you want to stay longer. I will definitely go back there again with my family in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker gekuier. Gemaklike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica V
1 nag
5.0
Feb 2026

Heerlik gebly! Veilig, netjies, ten volle toegerus. Vriendelike en professionele ontvangs deur Sophie. Wens net ek kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszaan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantastic, fun and relaxing. I really enjoyed my stay at Fransie en Doep se stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

F C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lieflik. Heerlik gebly! Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig en baie skoon en netjies. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Ons het lekker gebly, dankie. Baie dankie, ons het vreeslik lekker gebly. Sou graag 'n TV dalk wou hê vir die kleintjies om in die aande hulself besig te hou, maar verder was alles goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Heerlik gerus na land dag op pad. Alhoewel die plek bietjie TLC nodig het, het ons lekker oornag. Beddegoed was skoon. Alle basiese geriewe was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nici G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Rustig. Baie lekker gebly dink net die plek kan paak sakkies koffie en tee suiker en se nou maar cremora sit in die kombuis. Hulle behoort wifi te verskaf dis tog wat almal doen. Siende dat daar nie n tv is nie is wifi eintlik n vereiste. Ook om die hek te kan toemaak sal beter wees dis nou die groot hek waar jy inry. Verder was als baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 154

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

14 Azalia Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff4d88241d3dabfa4a7f217f4ea38939ce039723875c97aa97396372aae287ce8b4adbc13f85fc518fe3a34ebd2af1f85c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 10 mense 129 5 1 5 14 Azalia Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367969670653 21.399384276474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang