Franskraal Akkommodasie by Franskraal B&B | LekkeSlaap
+18
+18

Franskraal B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Franskraal B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Clive F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid.

Ons het 'n wonderlike tyd saam met Amanda gehad.

Albert B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verdien beslis die 4 stêr gradering.

Het lekker gebly, al wat 'n bietjie gepla het was die verkeer gedurende die dag. Sal dit dus nie aanbeveel vir mense met klein kinders nie.

Tertia M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons het heerlik by Franskraal gebly! Alles is baie netjies en goed georganiseerd! Die ontbyt was uit die boeke! Baie dankie!

Wim K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornag bestemming vir familie troue.

Wonderlike oornag bestemming vir familie troue.

Bennie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig gekomplimenteer deur heerlike ontbyt.

Ruim netjiese kamer met alle nodige fasiliteite. Reg langs die kuslyn met goeie uitsig oor branders en kuslyn. Keurige ontbyt en hulle is bereid om 'n paar aanpassings te maak om jou smaak te pas. Voertuig-veiligheid dalk 'n bietjie van 'n probleem, want die motors staan voor in die straat.

Christie S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en ruim gastehuis met pragtige uitsigte.

Baie netjiese en ruim gaste huis met baie vriendelike eienaar en 'n wonderlike ontbyt, kan dit regtig aanbeveel.

Willem V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede vol punte vir alles.

Pragtige plek van Amanda sal dit definitief aanbeveel. Kamers se dekor is uitstekend, privaatheid en heerlike ontbyt. Jy voel baie tuis en haar vriendelik maak dat jy weer sal wil teruggaan.

Franskraal B&B's terugvoer

Baie dankie dat julle my gastehuis gekies het. Was vir my 'n voorreg om julle hier te kon hê!

Franskraal B&B
Leslie H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons sal weer kom as ons in die area is. Sy is 'n baie goeie gasvrou en die verblyf is ook goed.

Ons het in Kaapstad gebly vir 'n paar dae saam met familie en wou toe twee aande alleen gehad het in 'n nuwe area. Ons het van en na Kaapstad Internasionale Lughawe gevlieg.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Really enjoyed our stay. Will be back if we are in the area. She is a really great host, as is the accommodation.

We stayed in Cape Town for a few days with family and then wanted two nights alone and in a new area. We flew into and out of Cape Town Airport.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Olga M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga M
Saam met vriende

Soos dit op die foto's lyk, so is dit!

Sien sterre.

Paula M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, stylvol en pragtig. Lieflike gasvrou.

Ek sal Franskraal B&B enige tyd aanbeveel. En Franskraal is 'n pragtige dorpie.

Franskraal B&B's terugvoer

Ag, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker om lekker gaste te hê. Dit is mense soos julle wat die gastebedryf die moeite werd.

Franskraal B&B
Elizna V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en lekker ontbyt.

Ons het baie lekker gebly al was dit net vir een aand.

Odette D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D
Enkelreisiger

Home away from home!

Ek is self in die gasvryheidsbedryf en was aangenaam verras om so bederf te word en my naweek ten volle te geniet met 'n gasvrou wat die tweede myl stap, en LekkeSlaap se personeel wat d.m.v. boodskappe seker maak alles verloop volgens plan. Uitstekende diens, baie dankie.

Franskraal B&B's terugvoer

Odette jy was net so 'n aangename, positiewe gas. Dankie vir vriendskap gesmee!

Franskraal B&B
Frits V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan alle verwagtings voldoen.

Sien sterre.

Franskraal B&B's terugvoer

Dankie dat julle hier by my was. Julle is wonderlike, positiewe mense om jou huis mee te deel. Geseënde jaar vir julle.
Amanda.

Franskraal B&B
Emmarie B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte manier om jou vakansie te begin.

Franskraal B&B is 'n pragtige plek met luukse kamers. Die uitsigte is pragtig. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit het gevoel asof ons familie was en nie gaste nie. Amanda het vir ons 'n baie smaakvolle ontbyt voorgesit. Ons sal definitief dit aanbeveel vir vriende en familie.

Franskraal B&B's terugvoer

Ek dink vir my was dit nog lekkerder om julle hier te kon hê.

Franskraal B&B
Helga B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom. Die ontbyt was heerlik en kamer is skoongemaak. Ek sal weer terugkom.

Anyah H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anyah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ek en my bruidsmeisies kon vroeg inboek die oggend van die troue. Die gastehuis het 'n lieflike "glashuis" voorportaal wat perfek is vir die bruid en gevolg se make-up in die winter. Ons het ons eie ingang gehad, so kon lekker laat na die troue inkom. Ons het soos klippe geslaap, fantastiese beddens en linne en jy kan die golwe hoor breek in jou bed. Die ontbyt was heerlik!

Franskraal B&B's terugvoer

Dit was vir my 'n voorreg om julle hier te kon hê! Jy het jou wit handdoekkie hier vergeet. Stuur gerus iemand om dit te kom haal. Baie seën op julle huwelik!

Franskraal B&B
Walter M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkomodasie in 'n pragtige dorpie.

Heerlike ontbyt met 'n ongelooflike see-uitsig. Voel vinnig tuis! Die kamer was lekker groot en netjies! Sal dit definitief aanbeveel!

Marcelle V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I have made a new friend and I intend to visit again very soon!

Easy to find, beautiful setting and a welcoming and gracious hostess! We had a wonderful stay and I will recommend Franskraal B&B to everybody, in fact I already have!

Roelien F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby die see!

Die plek het net te min ligte. Daar is net 1 lig in die lang vertrek-kamer en by die spieëlkas is daar geen lig nie.

Leon D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike twee dae met al die gerief en gasvryheid om dit 'n aangename herinnering te maak!

Weer 'n sukses vir LekkeSlaap! Baie goeie ligging met uitsig oor die see. Net 'n paar tree se stap tot by die rotse en strand. Baie gerieflike, ruim kamer en badkamer met alles wat jy nodig het. Netjies en skoon en word baie goed gediens. Uitstaande vriendelikheid, gasvryheid en gewilligheid om hulp te verleen en inligting te voorsien. Baie lekker ontbyt. Sou veel langer wou bly! Kan Franskraal B&B werklik aanbeveel.

Renier B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amanda, you're the best!

Travelling every year to the Cape we have lived in a lot of Guest Houses and B&B's but this must be by far the best homely and welcoming place we have ever stayed in. Amanda is a great hostess and there is no end to her spoiling when it comes to the food she makes. You can taste the love in each bite you take! Superior!!!

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 177 Seaview Rylaan, , Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NGY1YTMwLTI2NTMtNDViNC1hYjg1LThhYjJlZTUzY2EyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 4.8 177 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.607413594076 19.396461546421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za