Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Franskraal Heaven-On-Sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Franskraal Heaven-On-Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Yolande N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande N

Heerlik.

Die mooiste plek met die beste ligging. Ons was vreeslik bederf met Franskraal Heaven-On-Sea. Die plek was goed toegerus. Genoeg kamers om ons almal te akkommodeer. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim huis, perfek vir groot gesin of groep vriende.

Ons het veral die groot binnebraai baie geniet (so te sê elke ete).Die pooltafel was nuttig want die weer was reënerig. Kombuis is baie goed ingerig. Ons kom graag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel P

Dit was absollut fantasties, alles en meer as wat ons verwag het!

Anne-Marie is 'n wonderlike gasvrou. Ek het alle inligting en reëlings 'n week voor die tyd ontvang. Heaven On Sea is 'n pragtige moderne huis, baie netjies met die mooiste uitsigte! Ons het so lekker gekuier en sal definitief weer daar gaan bly! Die huis het alles en nog meer in as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 97, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d56e09c651191d97e168f3eb55f7de176411d7f757fc357e303773e04ebc4c60fae249e3da77fc90bf857b4de74de94c898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 97 Seaview Rylaan Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.611232 19.386795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem