LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fraserburg Accommodation | LekkeSlaap
+25

Fraserburg Accommodation

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Fraserburg Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizette M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagligging.

Tydens reis deur die Karoo is Fraserburg Accommodation ideaal; die woonstel het 'n aparte ingang en is sentraal in die dorp. Die uitleg is gemaklik en ruim met goeie voorsiening van huis-geriewe soos TV, kombuisgeriewe, 'n waaier en veral die muskietweerderhouer!

Tom V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was genotvol.

Akkommodasie en 'n plaasatmosfeer.

Jaco L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie.

Baie netjiese blyplek. Het alles wat jy benodig. Kan lekker ontspan. Veilige parkering. Vriendelike gasvrou. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Geraldine G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine G
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie!

Oulike plekkie, als wat jy benodig en soveel meer. Waarde vir geld.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 9, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d0357d64c17f0ce2ce4a98a03c4f5bde693f44c9df9ab0d989e120a6a6cdd91ce19cad22a00bf44c7b19832a809c5a0432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 9 Voortrekker Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -31.916819482879 21.509838839824
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!