Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

French Quarter in Sandbaai

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir French Quarter in Sandbaai
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely cottage nook right next to the lagoon and within walking distance of the beach.

If you want a peaceful experience, then this is the place. Wake up to the sound of gulls and terns in your ears, quiet and restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oh goodness, this was awesome just what we needed. Fishing rod and water. Loved it.

This was an awesome stay. A walk away 800m from the bay. The room had everything you need. It was so quiet and relaxing. Will go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

French Quarter in Sandbaai se terugvoer

Thank you for your lovely review, Wendy. You are welcome back any time

French Quarter in Sandbaai
Liza J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief langer bly volgende keer!

French Quarter was alles en meer! Privaat en alles wat jy nodig het is beskikbaar. Beste. Jy is net 'n klipgooi weg van die water!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

French Quarter in Sandbaai se terugvoer

Baie dankie, Liza, vir jou pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Sien uit na julle volgende besoek.

French Quarter in Sandbaai
Denise S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het was in die blyplek. Die ligging is perfek.

Ons het die naweek en blyplek baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het was in die blyplek. Die ligging is natuurlik uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg spasie vir die 2 van ons gewees, rustige buurt en gemaklike loop afstand.

Puik verblyf wat lekker loop afstand na stil strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich Willem C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich Willem C
Gesin met klein kinders

Amazing hospitality.

I don't generally review anything, but feel compelled to in this case. The accommodation was cosy and well thought out. The host gave me an amazing experience by helping me to catch some fish. I will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Enjoyable, relaxing and calm.

We really enjoyed our stay. Comfortable, clean and nice and quiet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

French Quarter in Sandbaai se terugvoer

We really enjoyed having you

French Quarter in Sandbaai
Mrs.zurainnah M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs.zurainnah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway from the hustle and bustle of the city.

Peaceful, tranquil and quiet. This cottage had everything that we expected and more. The hostess, Melanie, was friendly and awesome. She made us feel right at home. This cottage really catered to all our needs. A stone's throw from the water. The sunsets were amazing. Thoroughly enjoyed the market in the park on Saturday morning. Within close proximity of shops and restaurants. Would definitely recommend this as a perfect couple's getaway. Cannot wait to go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

French Quarter in Sandbaai se terugvoer

Thank you Mrs Zureinnah. We thoroughly enjoyed your company as well and look forward to hosting you again. Kindest Regards

French Quarter in Sandbaai
Eileen B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier by French Quarter.

Die eenheid is goed ingerig met alles wat mens vir 'n kort kuier mag benodig. Daar is genoeg breekgoed en eetgerei en 'n lekker braaiplekkie. Die gasvrou het vriendelik aangebied om te help met ons wasgoed toe ons nie by die plaaslike wasserye kon regkom nie, as gevolg van die seisoen. Baie dankie, dit was regtig baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en privaat.

Gerieflike selfsorg vir 2 persone by Sandbaai. Karaktervol en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana R
Gesin met klein kinders

Goeie ligging. Netjiese plekkie naby die see. Knus. Goed ingerig.

Ons plekkie was 5 m van see-uitsig. Ons kon lekker gaan stap het met ons kinders. Die plekkie was mooi ingerig, ons het sjokolade op ons bed gekry. Ons kon braai met hout wat Melanie vir ons voorsien het en Melanie het vir ons kreef aangebied om te braai wat hulle uitgehaal het die dag. Dit was besonders gasvry van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna C
Saam met vriende

Baie goed.

Great, sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenam, veilig, in 'n mooi omgewing.

Verblyf geniet, veilig, die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie rustig. Baie goed ontvang - 100 persent vir gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

French Quarter in Sandbaai se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering.
Julle is altyd welkom.

French Quarter in Sandbaai
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-singel 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb795b6c07bc8841afb18986019f0c3617d15a3b50bfbde2e25b19795822b93032739a8555af152dd94ffd1bfd8e7888019d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 16 Lagoon Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101317973907 18.031188228836