LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Gastehuis in Ermelo

Frere Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Marli S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect romantic getaway. The most amazing views all around the property make for an unforgettable romantic break away to reconnect with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienaar L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gebruik as basis om troue in die omgewing by te woon. Alles was soos ons verwag het en beter. Lekker hout om op te braai en toeknyprooster! Ideaal vir 'n gesin met die gesamentlike kuierkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steliza R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Neat, comfortable, and perfect for a weekend getaway. We had a wonderful stay! The place was neat, comfortable, and perfect for a weekend getaway. It was beautifully decorated with great attention to detail, which made it feel warm and inviting. I would definitely recommend it and would love to stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Gemaklike verblyf. Ek het nie geweet dat die 3 kamers 'n gemeenskaplike kombuis deel nie (het dit misgelees). Dit sal goed werk as dit bekende mense is wat in die ander kamers bly, maar nie ideaal as dit vreemde mense is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Pragtig, goeie diens, mooi uitsig. Dit is wonderlike verblyf. Die uitsig is baie mooi en alles verder was perfek. Ek sal dalk net die toilet op 'n manier afgesonder probeer kry.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nerine Z
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, mooi, maklik. Ons het baie lekker gebly by Frere Gastehuis. Die plek was baie mooi en netjies. Charne was ook baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie netjies. Niks. Heerlik. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Skoon, netjies, modern en mooi ingerig, maar slegte grondpad, veral na reën. Goed ingerigte kamer met al die nodige geriewe. Gasvrou was baie akkommoderend. Die troue wat ons bygewoon het, het 14:00 begin en was baie behulpsaam en bereid om ons vroeër te laat inboek om te verklee. Enigste negatiewe punt is die grondpad soontoe. Dit het onlangs gereën en die grondpad was by plekke bykans onbegaanbaar. Amper vasgesit in die modder ten spyte van die feit dat ons 'n SUV het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-Ané V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekke. Baie! Dis veilig, netjies, rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

G7RH+8M5, Farm Koolbank, Lothair, Ermelo, 2351, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac3536da086cad3e8aa1cb41c6f7de68223bdfa8dee501b81c1249c00c006a67942be4dddd79554e9932fc4ba92fd9f5bd43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 G7RH+8M5 Farm Koolbank, Lothair 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.459493677031 30.279559899597
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang