LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Frere Hills | LekkeSlaap
+48

Frere Hills

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 464 Esther Robertsweg, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Frere Hills bied gerieflike verblyf in 5 selfsorgwoonstelle in Glenwood, Durban. Dié verblyf is ideaal vir gesinne of sakereisigers.

Dié selfsorgwoonstelle kan elk tussen 4 en 8 gaste akkommodeer. Elke woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n en suite-badkamer, kombuis wat volledige toegerus is, en ’n leefarea. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi.

Die verblyf is se ligging bied toegang tot talle doendinge in Durban, insluitend die Pigeon Valley Natuurreservaat, Bayhead, Beachwood Gholfbaan, Durban se strande, die Durban Buiteklub, Durban International Convention Centre, en die Goue Myl.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • 464 Esther Robertsweg, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 464 Esther Robertsweg, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9de910bef93ae8e567183b772f33165f4bbee224e788ed059abdb8b5d5f622e3da3d1f0b3e4ef3c96bef8313be647e204c86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 464 Esther Roberts Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.873940393552 30.990105262566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!