LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fresh Pick Stay | LekkeSlaap
+21

Fresh Pick Stay

6 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgestraat 46, Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Fresh Pick Stay is op 'n werkende groenteplaas aan die buitewyke van Potchefstroom. Gaste wat op die plaas bly, is welkom om hul eie vrugte, groente en kruie te pluk, of vars eiers vir hul ontbyt te versamel.

Verblyf word in 'n kothuis met 1 slaapkamer gebied wat geskik is vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n ekstra enkelbed in die ruim sitkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n knus sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. 'n TV met DStv, 'n braai-area en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is ook beskikbaar.

Met 'n oorvloed staproetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en gasheer vir die jaarlikse Aardklop-fees, het Potchefstroom genoeg om besoekers die hele jaar lank besig te hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Fresh Pick Stay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Fresh Pick Stay
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wilgestraat 46, Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Fresh Pick Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgestraat 46, Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f342436561fc4c583e76d29a531260a44f1fbc3a4cd14313eca5d8cbff6c086bfc5176f19fedd49d78dd7076979bf9cc5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 46 Wilge Straat Wilgeboom 2520 Noordwes 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -26.765767762365 27.110927765069
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!