Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frieden-Hof Guest Accommodation

Selfsorg
Die Cozy Corner-dubbelkamer
Vanaf R850
R850 R468
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim en suite-kamer het 'n dubbelbed, sitarea met volledige DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, induksiestoof, elektriese braaipan, ketel en broodrooster. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n moderne badkamer met 'n toilet, wasbak, en stort. Handdoeke word voorsien. Die kamer bied toegang tot 'n privaat stoep en groot tuin met 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Daaglikse skoonmaakfooi van R100/dag kan gereël word.
Hout is op die perseel teen R2 'n stukkie beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die luukse Artistic Cove-kamer
Vanaf R1 050
R1 050 R578
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim en suite-badkamer het 'n koningingrootte-bed, slaapbank (let asb. daarop dat die slaapbank nie in ’n aparte kamer is nie), sitarea met volledige DStv en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, induksiestoof, elektriese braaipan, ketel en broodrooster. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n moderne badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Handdoeke word voorsien. Die kamer bied toegang tot 'n privaat stoep en groot tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Daaglikse skoonmaakfooi van R100/dag kan gereël word.
Hout is op die perseel teen R2 'n stukkie beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R850 R468
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laurimerstraat 10, Penhill, Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46c63ceb8d6db26df213d01282b6dc88064684ea0ea8693fabdc22e41e3cc6173cc4bc678d6714b4c05ed9231464bbc3bb93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R468 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 10 Laurimer Road Penhill 7100 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995965864017 18.729039430618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem