Sasolburg Akkommodasie by Friedenheim B & B | LekkeSlaap
+17

Friedenheim B & B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Friedenheim B & B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Istelle G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, weg van mense en lawaai.

Christine was baie vriendelik en hulpvaardig. Friedenham B&B is baie netjies en jou motor is baie veilig agter hekke gesluit. Die ideale oornagplek vir Bloemfonteiners op pad Kruger toe! Wil sommer my volgende vakansie en verblyf weer boek!

Friedenheim B & B's terugvoer

Altyd lekker om julle te ontvang, kom gerus weer.

Friedenheim B & B
Karen S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Uitstekende diens, veilige en netjies.

Eerste keer in Sasolburg. Uitstekende diens, baie veilig en netjies. Kan dit verseker aanbeveel en sal weer van die gastehuis gebruik maak met 'n volgende besoek.

Friedenheim B & B's terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir jou terugvoer, kom gerus weer!!

Friedenheim B & B
Ben N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben N
Gesin met klein kinders

Dit was aangename verblyf by Friendenheim B&B.

Sien sterre.

Friedenheim B & B's terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, kom gerus weer.

Friedenheim B & B
Hannelie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Gesin met tieners

Pragtig, ruim en baie netjies!

Pragtige, ruim verblyf!

Alta C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie dankie. Dit was baie rustig en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Die kinders wil teruggaan om vir 'n week daar te kuier. Hulle stel gewoonlik nie belang nie.

Friedenheim B & B's terugvoer

Dankie, kom gerus weer. Groete

Friedenheim B & B
Chris V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Lekker gebly en dit is naby gholfbaan.

Friedenheim B & B's terugvoer

Dankie , kom gerus weer!

Friedenheim B & B
Riata V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riata V
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie skoon en netjies gevind en sal enige tyd weer daar oornag.

Skoon, netjiese verblyf met 'n rustige atmosfeer.

Friedenheim B & B's terugvoer

Beste Riata,

Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer.

Friedenheim B & B
Jacky V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, huislike atmosfeer en troeteldiervriendelik.

Ons sal beslis weer by Friedenheim B en B bly, veral in die Loft. Dit is sentraal geleë en goed toegerus.

Nicoletta D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoletta D
Gesin met klein kinders

Excellent!!

I was thoroughly impressed with Christine's care and attention to detail. We were made to feel very welcome. If we ever need to be back in Sasolburg we will definitely return to Friedenheim B&B! I have also shared on Facebook.

Friedenheim B & B's terugvoer

Thank you for positive feedback, do call again!

Friedenheim B & B
Estelle K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K
Gesin met tieners

Hartlike ontvangs. Baie skoon fasiliteite. Veilig. Sal enige tyd aanbeveel.

Christine se aangename persoonlik het ons sommer tuis laat voel. Baie netjiese fasiliteite. Is elke dag skoongemaak en gediens. Goeie kommunikasie. Het ons verblyf terdeë geniet. Sal enige tyd aanbeveel.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderberg-singel 26, Vaalpark, Sasolburg, 60697, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEDdmWc9blSkIjGarKGzZ3FvwbnG1pFXd6FDSGtKJBitXV4fzZK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 26 Helderberg Cresent Vaalpark 60697 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.7675899 27.84392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za