Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friendly Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Friendly Stay is 'n knus semi-selfsorgeenheid vir 2 gaste in Kleinmond, net 1,2 km van die strand en verskeie winkels en restaurante.

Dié oopplan-eenheid is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Daar is 'n kinderbed vir kinders onder die ouderdom van 10 jaar wat op versoek beskikbaar is en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die eenheid het ook 'n TV. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kleinmond bied verskeie aktiwiteite soos swem, voetslaan, stap, en hengel. Daar is ook fietse by die verblyf wat gaste kan gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Friendly Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Friendly Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 27, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd972a550d749c2d03a88816c1927d913bf410e3873e017e2dce97271441b146cbbeae59c032b074b44494054ad3925acf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 27 10th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3374934 19.0307475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem