LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Friends Self-catering Apartment | LekkeSlaap
+30

Friends Self-catering Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babianastraat 22, Myburg Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Friends Self-catering Apartment is 'n woonstel op die onderste verdieping van die eienaar se huis in Langebaan.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n TV met Premium-satellietkanale. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde kamer 2 enkelbeddens en albei dié kamers het Netflix. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met Premium-satellietkanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n tafel, sitplek en ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek vir 3 voertuie.

Gedurende die week kan groep met minder as 6 gaste versoek om 'n spesiale kwotasie te kry aangesien hulle 'n kleiner groep is. Dit geld slegs buite seisoen.

Let wel dat raserige partytjies nie toegelaat word nie. Geen geraas ná 22:00 nie aangesien die eiendom in 'n woonbuurt is.

Let asb. daarop dat die gasheer op die tweede verdieping woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Friends Self-catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Friends Self-catering Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Babianastraat 22, Myburg Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Friends Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babianastraat 22, Myburg Park, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvCW2ZZnxa8D3hAWVRTYoAMfn3nx4TUcfHhz2S3lpAZKLNqSyU3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 22 Babiana Road Myburg Park 7354 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.100784906331 18.040213692036
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem