Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Friesland Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Friesland Cottage bied lieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n plaas in Hoekwil, Wildernis. Dié kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 'n solderarea.

Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort het. Die derde slaapkamer is 'n skakelkamer tussen die gang en die hoofslaapkamer wat deure aan beide kante het. Hierdie slaapkamer het 'n stapelbed wat slegs vir 2 kinders geskik is. Die vierde slaapkamer is op die solder geleë en het 2 enkelbeddens. Die solder word via 'n trap vanaf die derde slaapkamer bereik. Die badkamers in die slaapkamers word deur al die gaste gedeel. Daar is ook 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die sitarea lei deur 'n groot stapeldeur na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai.

Daar is 'n houtvuur-warmbad op die dek wat na die stoep lei. Gaste kan in die warmbad ontspan terwyl die braaivleisvuur op die stoep knetter. Die uitsig op die Outeniekwaberge vanaf die stoep is besonders.

Slaapplek

’n Bespreking by Friesland Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Friesland Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 28

Jaar gelys 10

Ligging

  • Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Friesland Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2H0VHm52O7OEZrnQ6nZVkeN1Z9zTTydEDpxhOAsLxsJzNXcO2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Farm Skuinskraal Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.937597 22.688333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem