Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Frog Tree Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

LOIS Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Frog Tree Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Cariyetten V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cariyetten V
Saam met vriende

Goed.

Ons het lekker gebly behalwe vir baie kakkerlakke wat ons gehad het wat dit bietjie onplesierig gemaak het, maar ons gasheer het haar bes gedoen om van hulle ontslae te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frog Tree Cottages se terugvoer

Hi Cariyetten,
I am glad you enjoyed your stay.
I have done flocking in the cottage since your departure.
It is a bit of a problem this time of year and I am sorry for your unpleasant experience. I appreciate the input.
Regards,
Lois

Frog Tree Cottages
Piet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Was baie aangenaam en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frog Tree Cottages se terugvoer

Thank you, Piet.
It was a pleasure hosting your family.
Regards
Lois

Frog Tree Cottages
Jo-anne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect position.

Walking distance from the supermarket and restaurants, short drive to the beach and the keurbooms river. Spacious living area. Well placed for exploring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker gebly, vriendelik en Lois was behulpsaam.

Ons sal vir seker volgende jaar weer by Frog Tree bly en vir seker langer, ons is baie spyt die vakansie was so kort, ons wou nog langer bly. Dit was vir seker 'n "home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plettenbergbaai bied 'n heerlike seevakansie en Frog Tree Cottages is sentraal geleë, skoon en het 'n lekker braai-area.

Lois is 'n vriendelike gasvrou en ons het die vakansie baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rocco D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rocco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier met rustige en veilige verblyf.

Louis was baie vriendelik en ons was baie mooi gehelp, ons het al die basiese benodigdhede gehad en verder was dit baie rustig, maar 'n bietjie warm. Ons het gewens daar was 'n air-con maar die fan het gehelp. Anders was dit 'n lekker verblyf gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thelma D
Gesin met klein kinders

Place need lot of renovation, bit old.

Renovation especially bathroom showers was rusted, taps were falling apart, light not working in the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Frog Tree Cottages se terugvoer

Dear Thelma,

I'm sorry to see that you were not happy. I wish you had contacted me about the bathroom light and the one shower tap so that I had the opportunity to fix it during your 10-night stay.

Regards,
Lois

Frog Tree Cottages
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Godfreystraat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d28d393cae41e61d96227f33ef2d6cf9b62c6f755223007481ade4fae813c4e4eb232ad510f3029839125c71189f7cfb0d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3 Godfrey Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066058753891 23.371641813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem