Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Froggy at the Pond

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Froggy at the Pond
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Regina J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

It was nice and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is gasvry en het ons verwelkom en tuis laat voel.

Ons het baie lekker gekuier en die pragtige see-uitsig geniet. Rustige omgewing en naby die strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and gorgeous stay.

Tom and Liz are absolutely heartwarming hosts. Our room was gorgeous with stunning views of the ocean and mountains. Moonrise views over the ocean were breathtaking. Uber services, however, we found are not readily willing to provide services when wanting to go out and explore in Simon's Town. However, Hakunamatuktuk will ensure an adventurous lift from Cape Point to Muizenberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Alles was pynlik netjies. Skoon handdoeke elke dag was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Enjoyable weekend as we got away as a family of 8 siblings.

Friendly hosts, Tom and Lizette. Spectacular ocean views. Beautiful rooms. Safe. Serene. Great hospitality. Like being at home. We had lots of fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J
Saam met vriende

Tom en Lizette is wonderlike gashere en het ons baie bederf. Dit is 'n lekker basis om Kaappunt vanaf te verken.

Die gashere het uit hul pad gegaan om te verseker dat ons spesiaal voel met allerhande klein ekstras en ook blomme uit die tuin. Ons kon nie vir meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars het ons baie tuis laat voel en dit het gevoel of ons mekaar al jare ken. Blyplek is uiters netjies en dit het 'n pragtige uitsig. Sal dit definitief aanbeveel!

Die kamer met die balkon en see-uitsig was great! Baie dankie oom Tom en tannie Liz vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig.

Tom en Liz is great. Laat jou baie vinnig tuis voel en en sal volgende keer teruggaan na hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley D

Fantastic.

We had a very late arrival. The flight only landed at 10. 30pm but Tom waited for us and helped with the luggage. The hosts went out of their way to accommodate us. Such a friendly, lovely couple. We would recommend Froggy at the Pond with no hesitation. Thank you Tom and Lize.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harried F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harried F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Die huis is in 'n pragtige area en die mense is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danila W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danila W
Gesin met tieners

Eienaars baie gasvry.

Mooi uitsig vanaf kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley F

Uitsig asemrowend. Vriendelike ontvangs.

Ons was welkom laat voel. Akkommodasie skoon en netjies. Baie hulpsaam i.v.m. besienswaardighede. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micaela V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela V
Saam met vriende

Dis was baie wonderlik gewees en die view was amazing gewees.

My ma en haar vriende het dit baie geniet en sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jéan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and welcoming.

Ons het so tuis gevoel, Lizette en Tommie het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Hulle was so vrygewig, ons is selfs 'n vetplantjie en ystervarkpenne huistoe gegee. As julle in Simonstad is en verblyf soek, is Froggy at the Pond the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was hartlik ontvang, alles was in goeie orde en ons het soos familie gevoel.

Nogmaals baie dankie vir die ontvangs en die ekstra myl wat julle vir ons geloop het, ons waardeer dit opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Froggy at the Pond se terugvoer

Dit was n plesierige voorreg ons hoop om julle weer sien. Vriendelike groete.

Froggy at the Pond
Nafeesah C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nafeesah C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very spur-of-the-moment, but the owners did everything to help us from the booking time until the check out time.

It is clean, safe and a wonderful place to go if you need a break from everything. The views are incredible and being extremely close to the beach is an added bonus. Peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mordon V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mordon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik,en veilig.

Sal weer teruggaan, is die moeitewerd veral die ligging. Is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie lekker in die Kaap, skoon en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi-ann R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verlowing.

Ons het op Tafelberg verloof geraak en die oom en tannie het 'n wonderlike aand saam ons gevier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorries-rylaan 54, Froggy Farm, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c7d767a9de17fc8ab85b0dc28049258c2d1c8867190a6f44f924aa1bd6f9af109d59664e1788aa4e96a5e45bbe21029c101?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 54 Dorries Drive Froggy Farm, Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.20659 18.45433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem