Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

From the Nest Beachfront Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cameron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jare op LekkeSlaap 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir From the Nest Beachfront Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tanya D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Magical view.

Really lovely. Felt secure in the complex, the host was on the ball and all was nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perseel goed. Area sleg.

Die blyplek opsigself is aan te bevele, die veiligheid in die kompleks is goed maar sodra jy die kompleks verlaat om die omliggende deel en strand te verken voel mens onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn B

From the Nest Beachfront Apartment is amazing!

From the Nest Beachfront Apartment is a home away from home! Letterlik enige iets wat mens benodig is daar. Kommunikasie met die eienaar was effortless en alhoewel die fotos mooi is, doen dit nie die view en plek justice nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carli V

Pragtige uitsig, lekker woonstel, maar die area is nie so goed nie.

Die uitsig is vreeslik mooi en die woonstel is baie lekker. Daar is wel nie privaatheid op jou stoep nie. Jy is reg langs die bure sonder enige afskorting. Daar is ook nie 'n eetkamer in die woonstel nie. Hou dit in gedagte as jy slegte weer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Fantastic stay. Cameron was very responsive to all our questions. What amazing sunrises and moonscapes over the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine B
Saam met vriende

Beautiful apartment with great view and location.

There were six of us in the group. Therefore, the value for money was very good as we shared the costs. Thanks for providing some snacks. Everything needed was available, even beach towels which I did not expect, although we did not use them. Only one thing. We did not find the light switch for the bathroom next to the master bedroom. I think it is funny because there were several people looking for it. Good that we had solar lights. :-). We did not use many of the facilities and used the place mainly for sleeping as we spent most of the time with my friends who live in Mtwalume but were not able to host six persons for sleeping. I will definitely try to come back and stay here. The view is stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle V
Gesin met klein kinders

There is no better place to stay if you are going to the south coast, it has a breathtaking view to wake up to each day, would recommend it without giving it a second thought.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Great view.

Fantastic view and great host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Saam met vriende

Fantasties, fantasties, fantasties!

Ek is in 'n rolstoel, maar kom heel goed reg in die woonstel. Absoluut wonderlik. Uitstekend toegerus en pragtig! Uitsig asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Gesin met klein kinders

Ek haal my hoed af vir Cameron, hulle gaan rerig uit hulle pad uit om jou op jou gemak te kry.

Die plekkie is regtig iets besonders, 'n stukkie paradys. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Saam met vriende

Fantasties en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Die plek is so mooi en lekker, 'n mens is amper bang te veel mense gaan uitvind van die juweel op die Suidkus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Gesin met tieners

Was ongelooflik mooi. Rustig.

Puik diens. See-uitsig fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Pragtige uitsig en goed toegeruste wooneenheid.

Cameron het ons bederf met baie ekstras, swemhanddoeke was 'n verrassing, see-uitsig was 'n groot pluspunt asook die heerlike houtdek vir lekker lang kuiers en pragtige sonsondergange.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dek-weg 109, La Vista, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fdf07205520a0c80a4cc303101bde0aee77bc7081e33a952495d884a8cfe1aa6acb168976cfc4b400f4cd26eb58d21ef97c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 109 Dek Road La Vista 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.488970493341 30.632173577454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem