Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fumani Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Fumani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Fumani Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Malebo L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malebo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is a very good environment to go for a holiday with family and friends.

Excellent service. We enjoyed good especially breakfast. Staff are very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P
Gesin met tieners

Fantasties!

Nie net was die eenheid ruim nie, maar baie luuks! My opinie is dat die werknemers die juweel van die plek is want ieder en 'n elk was vriendelik en het uit hulle pad uitgegaan om die verblyf onvergeetlik te maak. My 2 tiener seuns wou nie huis toe gaan nie! Hulle het vriende gemaak en heerlik gekuier! Daar is ook baie ontwikkelinge nog besig om te gebeur. Hierdie is waarlik 'n plek waarna ek en my gesin sal terug gaan! Dankie, Fumani Lodge en go big!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fumani Game Lodge se terugvoer

Dankie Heidi,

Ons is so bly jy dit hier by Fumani Game Lodge geniet het , en kan nie wag om jou en die familie weer te sien , miskien sal ons aktiwiteite gereed wees volgende keer ons jou sien

Lekker week verder

Dankie
Gas Verhoudings

Fumani Game Lodge
Craig S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Funami, die wooneenheid is baie modern en gerieflik. Daar kan dalk verbeter word met die bediening van die ontbyt deur die personeel 'n bietjie opleiding te gee (personeel is baie vriendelik en behulpsaam). Die kos was van goeie gehalte en smaaklik, maar koud. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fumani Game Lodge se terugvoer

Goeie dag Craig,

Dankie vir die terugvoer, ons is bly jy van die wooneenheid gehou het . Jammer dat jy kouer kos gery maar dankie dat jy ons gelaat weet , aksie is geneem .


Kan nie wag om julle weer te sien


Dankie
Gas Verhoudings

Fumani Game Lodge
Babsie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Babsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie ingerig vir oorslaapgaste nie.

Die ouens is nie ingerig om oorslaapgaste waar hulle aandete en ontbyt moet voorsien te hanteer nie - ek dink dit is meer 'n dagbesoek plek. Ons was die enigte gaste daar - hulle het 'n spyskaart, maar hulle kon die meeste van die goed nie voorsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fumani Game Lodge se terugvoer

More

Dankie dat jy die tyd gevat om ons te laat weet waar ons kan verbeter .

Ons is baie jammer dat julle oorslaap was nie wat dit moes wees nie en hoop ons sal jou weer hier sien om te bewys wat ons standaarde eintlik is


Dankie
Gas Verhoudings

Fumani Game Lodge
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van die R101 en Boekenhoutweg, Mookgopong, Waterberg, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde6bc8536f5a62d70c3b48c95539062927eed9e2c578e3ff6ae1e1560034289f17da84cc4e0c4da5c6ef62c1f0c1304121d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 Corner R101 and Boekenhout Road Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -24.615548 28.612793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem