LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Furrows Lodge | LekkeSlaap
+34

Furrows Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 77 resensies vir Furrows Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dirk V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Furrows Lodge is 'n absolute juweel in die dorpie Nieu-Bethesda, pragtige Nieu-Bethesda.

Baie dankie vir die wonderlike verbyf by Furrows Lodge. Alhoewel dit baie koud was, was ons kamer warm en snoesig. Althea het absoluut aandag aan detail gegee wat ons verblyf absoluut aangenaam gemaak het. Ons sal beslis weer hier kom oorslaap. Ek kan reisigers absoluut aanbeveel om af te draai na Nieu-Bethesda en te kom oorslaap by Furrows Lodge.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n absolute plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Carel A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon akkommodasie in rustige area. Baie mooi tuin vir kuier.

Baie netjiese skoon akkommodasie in 'n rustige area.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Johann H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Ideale tuis gaan vir verblyf in Nieu Bethesda.

Puik en netjiese akkommodasie. Gasvrou (eienaar) uiters vriendelik en behulpsaam om ons aan te wys waar en wat om te besoek. Verblyf is duidelik deur iemand ingerig wat 'n hand het om dit te doen. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Ons verwys Furrows Lodge na enigiemand wat die juweel van 'n dorpie wil besoek.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n groot plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Marius V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlike, skoon en bekostigbaar met uitstekende ligging.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon huisves.

Furrows Lodge
Johan J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met vriende

Baie lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Skoon, warm en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Pieter V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste gastehuis ervarings nóg!

Smaakvolle dekor en fyn detail maak dit spesiaal.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Solly N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid en in so 'n pragtige omgewing geleë.

Althea het ons ontvang asof ons al jare vriende is. Die kamer is vyfster. Die geriewe en ligging leen dit tot 'n rustigheid wat jy nie kan beskryf nie net gaan ervaar. Baie dankie Althea vir julle gasvryheid. Hou so aan.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was heerlik en 'n plesier om julle te kan ontvang. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Adriëtte L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriëtte L

Goeie diens, waarde vir geld en 'n rustige atmosfeer tussen die populierbome.

Althea en Aubrey het 'n tuiste van 3 gaste-eenhede in 'n pragtige tuin geskep. Hulle twee vriendelike honde rond die prentjie af. Die verblyf is uit die middedorp uit en tog naby genoeg dat ons die motor vir ons 2 aande se verblyf op sy plek kon los. Baie dankie vir die heerlike tydjie. Ons het niks kortgekom nie.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir jul terugvoering. Dit was heerlik om jul te kon huisves.

Furrows Lodge
Marius K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, beautiful and will return.

Didn't like the bathroom and toilet setup so close to the sleeping area.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon huisves.

Furrows Lodge
Herman S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het alles wat 'n mens nodig het. Hulle het mooi voorsiening gemaak vir beurtkrag, het heerlike koffie, en is naby aan alles.

Aan die voorkant/stoepkant van die kamers is 'n pragtige boomwoudtuin. Dit verskaf 'n atmosfeer van rustigheid en kalmte. Die res van die groot tuin verskaf ook heerlike plek vir sit en ontspan met 'n boek of 'n drankie.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was heerlik om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Evelyn P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful stay!

What a beautiful place! The room was perfect, everything you could need, very comfortable bed and so tastefully decorated. The garden is gorgeous and the pictures don’t do it justice! An easy walk to everywhere, such a charming town. Althea was so welcoming and helpful. Would definitely recommend a visit and will be back!

Furrows Lodge's terugvoer

Your feedback are much appreciated. It was a pleasure hosting you. Please come again.

Furrows Lodge
Vera R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigste (en mooiste) blyplek in Nieu-Bethesda! Geleë naby eetplekke en besienswaardighede, maar uit die gedruis.

Die luukse (baie bekostigbare) goed ingerigte kamer met kombuisarea is omring deur die mooiste populierbome. Die swaaibed met 'n veraf uitsig op die Kombasberg en die pragtige tuin was 'n ware lafenis. Dis maklik om jouself met Nieu-Bethesda te vergis. Beslis nie net 'n oornag- of deurry-omdat-dit-nou-al-lank-op-die-hart-druk-plekkie nie. Die stofstrate en sommige afgeleefde ou geboue is in skerp kontras met Furrows Lodge wat soos 'n oase in die Karoodorpie voel. In die gerieflike blyplek was dit maklik om tred met tyd te verloor en diep te rus. Ons sal dit weer doen! Dankie Althea en Aubrey vir julle gasvryheid.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was n plesier on jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Carl R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie netjies, goed geleë, plattelandse gasvryheid.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Furrows Lodge
Anton O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met vriendelike, persoonlike diens.

Vanaf die bespreking bevestig is het Althea my op hoogte gehou van wat moet gebeur, waar en wanneer. Op die dag wat ons moet in boek het sy seker gemaak dat ons nog veilig op pad is. Die kamer is baie stylvol, gemaklik en het alles wat jy sou nodig he vir 'n paar dae se lekker rus. Die 'klein' dingetjie soos water, melk, koffie, tee, beskuit, sherry word nie oorgesien nie. 'n Lekker tuin en braai area is tot die beskikking van gaste. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie Anton vir die terugvoering. Dit was n absolute plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Christo T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Enkelreisiger

Die lodge is great!

Kuier heerlik by die goed ontwikkelde lodge. Kamers, tuine en geriewe is van die beste.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om jou te kan huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Frans D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met vriende

'n Lekker kuiernaweek gehad!

Netjiese verblyf, goeie geriewe, skoon en gasvrye eienaars. Ek kan dit aan enige persoon met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Linda M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Wonderlike plek, met ’n fanrastiese gasheer.

Ons het elke oomblik van ons kuier by Furrows Lodge geniet. Althea is ’n super gasvrou met ’n borrelende persoonlikheid en propvol inligting oor die gebied. Ons kan met ’n ope hart hierdie plek aanbeveel en sal beslis terug wees. Ons was mal daaroor.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Dit was n plesier om julle te kon huisves.
Baie dankie vir die Stilbaai klip.
Dit was n verassing en n lekkerte om dit te versprei.
Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Talita M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Furrows Lodge is die perfekte verblyf in 'n rustige omgewing. Die ontvangs is baie vriendelik en mens voel dadelik tuis. Die kamer is smaakvol en dit het alle moontlike geriewe, dit voldoen regtig aan alle standaarde. Ek het die gasvryheid waardeer en sal Furrows Lodge beslis aanbeveel.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Hannes B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvangs. Skoon geriewe. Heerlik gebly.

Die ligging is wonderlik want mens kan orals stap. Die kamers, tuin en sommer alles was net puik. Furrows sal ons vir seker weer sien.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was so lekker om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Jayne H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The absolute best, most beautiful accommodation in a magnificent setting.

The accommodation exceeded our wildest expectation. The room and location is picture perfect. A lot of thought went into the interior and design. Thank you for your kind hospitality Althea.

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you for the positive review. It was such a pleasure hosting you. Please come again.

Furrows Lodge
Maretha K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kamer met 'n lieflike ligging. Vriendelike gashere. Baie dankie.

Ons het dit baie geniet om by Furrows Lodge te bly en was veral bederf met 'n heerlike braaiplek en die luukse beddegoed was 'n groot bederf.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en jul besoek aan Furrows Lodge. Dit was 'n plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
John Christoffel C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Christoffel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, new, enjoyable, organised, very neat venue.

Our 1st time in this quiet/ interesting town. Furrows Lodge and the host was very neat and organised. The host was very friendly and accommodating.

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you so much for your review. It was a pleasure hosting you. Please come again.

Furrows Lodge
Chantell D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell D
Saam met vriende

Alles wat jy wil hê en meer vir oornag tot 'n week bly. Veilig, bitter skoon en netjies.

I would recommend this lodge to anybody who finds themselves exploring in Niue Bethesda. It is a wonderful lodge. The peace and tranquility at the swimming pool takes you out of this world. What I appreciated most was the extra luxuries such as filter coffee and cookies in the room. Everything was clean and neat. Thanks a million.

Furrows Lodge's terugvoer

Your review are much appreciated. It was only a pleasure hosting you. Please come again

Furrows Lodge
Jacqueline C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C
Gesin met tieners

Hier sal jy jou hart verloor! Dis die mooiste plekkie op aarde.

Althea julle plek is pragtig, stylvol, alles is perfek. Ons sien uit na ons volgende kuier by julle, meer as net oornag! Hier wil ons beslis vir ‘n paar dae wees.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te kon huisves.

Furrows Lodge
Wilhelmina B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina B
Enkelreisiger

Beautiful, peaceful place, to restore body, mind and soul.

I loved every minute of my stay at Furrows! I am definitely going back there, next year.

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you. Please come again

Furrows Lodge
Zelda M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlike verblyf!

Ons het Furrows Lodge baie geniet. Die verblyf was heerlik en baie gemaklik, met als wat ons nodig gehad het. Sal weer gaan en kan dit beslis aanbeveel. Dankie Althea.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie dat jul Furrows Lodge besoek het. Dit was lekker om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Morag E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morag E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay.

Furrows Lodge was extremely comfortable and well equipped. We were spoiled by the provision of complimentary sherry, as well as hot chocolate and filter coffee. Althea, our host, was very friendly and helpful. We would definitely stay there again, just for longer next time!

Furrows Lodge's terugvoer

Your review is much appreciated. It was an absolute pleasure hosting you. Please come again.

Furrows Lodge
Letitia G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Enkelreisiger

Onvergeetlik!

Heerlike, rustige, netjiese en pragtige verblyf. Ek het dadelik welkom gevoel en Althea het my sommer reeds voor my aankoms al laat tuis voel. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid! Ek sien uit na my volgende besoek aan Furrows! Ek sal op geen ander plek wil tuisgaan as ek weer in Nieu Bethesda is nie.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Marinda Z - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda Z
Gesin met tieners

Heerlik gekuier in Nieu Bethesda.

Ons het heerlik hier gekuier. Dis 'n pragtige plek. Althea was 'n wonderlike gasvrou. Ons sal beslis weer terugkom vir nog 'n kuiertjie.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was net n plesier om jul te akkommodeer.
Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Susan P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met vriende

What a delightful stay. I wish we had stayed longer.

Furrows Lodge is an absolute delight. Beautifully decorated, inside and out - fabulous gardens. Althea was so welcoming and helpful. Nieu Bethesda is a fabulous place to explore. I honestly wish we had arranged to stay over for longer.

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you for staying at Furrows Lodge. It was such a pleasure hosting you.

Furrows Lodge
Willie N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met vriende

Pleasant stay in clean, well decorated rooms.

Comfortable, well decorated rooms.

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you for the review. It was a pleasure hosting you. Please come again.

Furrows Lodge
Jannie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Enkelreisiger

Die kamer is smaakvol gemeubeleer, alles is skoon en netjies.

Die gasvrou, Anthea Jesersky, is uiters vriendelik en hofvaardig. Furrows Lodge is stapafstand van die Uilhuis, Boetie se Pub en verskeie restaurante. Ek beveel die plek hoog aan vir enige reisiger wat beplan om Nieu Bethesda te besoek.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en verblyf by Furrows Lodge. Dit was 'n plesier om jul te kon huisves.

Furrows Lodge
Lucia C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Wat 'n belwenis. Om rond te kan loop en veilig te voel. Wow, ek kan wragies nie woorde kry hoe ongelooflik rustig dit is nie.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Riette P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, skoon en netjies.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het vooraf reëlings duidelik gekommunikeer. Eenhede is modern en netjies ingerig.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Cindy H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Openhartige ontvangs.

Die gasvrou en dorp laat jou met die intrapslag welkom voel. Vir stadsjapies, wat jammer voel vir hul luukse motors, na die geteerde pad is daar 'n grondpad wat die dorp inloop.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die teruvoering. Dit was 'n plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Martie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek in die dorpie om te bly!

Lieflike akkomodasie, sprankelende gasvrou, skoon, veilig en hoogs aan te beveel!

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.

Furrows Lodge
Sally K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Althea is 'n wonderlike gasvrou dit voel of jy vir familie kuier. Alles is baie pragtig en heerlik om in so mooi omgewing tyd te spandeer. Heerlikste crunchies wat ons nog geëet het.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
David V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Highly recommended!!

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you for visiting Furrows lodge. Your review is appreciated.

Furrows Lodge
Nita K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nita K

Baie spesiaal en gesellig.

Furrows Lodge is heerlik met alles wat jy mag nodig kry en dan nog 'n gasvrou vir wie niks te veel moeite is. Sal beslis terugkom in die somer om die populierbos in sy glorie te beleef en die tuin te geniet.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om jul hier te kon he. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Linda H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Gesin met tieners

Love Nieu Bethesda - great gettaway!

We all enjoyed a comfortable overnight stay. Must mention however that we did not stay in main house as per website visual.

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you for staying at Furrows. It was a pleasure hosting you. Please come again.

Furrows Lodge
Graham G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy, simple, perfect overnight stop and great hosts.

Nieu-Bethesda is a must visit. We will be back in October for the blossoms.

Furrows Lodge's terugvoer

Thank you for staying at furrows Lodge. It was a pleasure hosting you. Please come again.

Furrows Lodge
Ansie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en stil gastehuis.

Gasvry, hartlike verwelkoming en tydens verblyf. Baie goeie moderne fasiliteite in mooi omgewing.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Linda D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf.

Pragtig gemeubileer, baie netjies, vriendelike gasvrou. Beslis aan te beveel.

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

Furrows Lodge
Heinrich S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, stylvol en gemaklik.

Baie vriendelik, hulpvaardig en ons het baie lekker gebly. Pragtige tuin, skoon huis en gemaklike bed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful, stylish and comfortable.

Very friendly, helpful and we had an amazing stay. Beautiful garden, clean home and comfy bed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Furrows Lodge
Christian S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Afgeleë juweel.

Ek weet nie hoekom ek nie al voorheen die afdraai voor Graaff-Reinet geneem het nie.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer.

Furrows Lodge
Wena G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Pragtige kamers. Skoon, baie netjies en mooi dekor! Lieflike, aangename en vriendelike gasvrou - sal vir seker weer besoek.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Graeme R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation with lovely decor and facilities.

Well located within easy walking distance to restaurants and attractions. Accommodation modern, comfortable with lovely decor and facilities. All in a beautiful garden setting.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Gregory Z - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, gemaklik. Dankie.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, comfortable stay, thanks.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Otto H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto H

Fantasties.

Baie mooi eenhede. Was perfek vir ons doeleinde.

Nadine E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie keurig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was netjies en baie keurig.

Dirk B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons voor kon vra en meer!

Dit was 'n onvergeetlike ervaring!

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Liselle D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liselle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker gebly, baie netjies, geriewe is fantasties. Gasvryheid, vriendelike ontvangs. Kon nie vir beter vra na lang dag se ry nie!

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Sonja T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en smaakvol.

Baie smaakvolle en netjiese plek. Uitstekende diens.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n plesier om jul te huisves.

Furrows Lodge
Jandre S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very modern and cosy stay!

Very nice and cosy place to spend a couple of nights. Feels safe and is within walking distance to everything. Will definitely stay there again!

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Willem V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, stylvol, gasvryheid.

Dit is 'n vreeslike rustige area, die kamers is stylvol gemeubileer met alles wat jy nodig kan hê. Die gasvrou is puik en laat jou dadelik tuis voel. 'n Mense-mens. Die beddens is warm en gerieflik. Ek sal definitief weer gaan.

Furrows Lodge's terugvoer

Goeie dag Willem,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
.ec S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
.ec S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Furrows is voortreflik.

Furrows Lodge is pragtig met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die gasvryheid.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was n plesier om jul te ontvang. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Dirk D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, moderne, gerieflike verblyf.

Verblyf is modern, skoon, en goed toegerus. Hulpvaardige gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Fransie S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie S
Saam met vriende

Meer as wonderlik!

Moenie verder soek nie! Onverbeterlike verblyf.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Alma D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol en als wat jy mag nodig hê. Sal definitief weer daar gaan bly.

Pragtige kamer en omgewing. Althea is 'n wonderlike gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons verblyf besonders te maak. Hoogs aanbeveelbaar.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie Alma vir die positiewe terugvoering. Dit was heerlik en n plesier om julle te huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Gideon J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Asemrowend.

Die beste plek waar ek al gebly het. Die eienaar is super gasvry en so vriendelik. Ek is verlief op die woonstel en die dorp.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Norma K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, gasvrye ervaring.

Ons het net een nag oorgebly, maar dit was 'n wonderlike ervaring. Ons is verwelkom en afgesien deur ons gasvrou, Althea. Wonderlike, vriendelike, warm mens wat omgee uitstraal. Die kamer was goed toegerus met al ons vereistes na omgesien. Loopafstand vanaf winkel, restaurante en besienswaardighede. Inligtingsboek in kamer ook baie goed opgestel. Rustigheid en kos vir die siel aan die orde van die dag.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoer. Kom kuier gerus weer.

'n Geseënde jaar vir julle.

Furrows Lodge
Lare W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lare W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-droom.

Dit was fantasties! Ons wittebrood het op 'n goeie noot afgeskop. Sal die plekkie met ekstra en nog meer vir enige iemand aanbeveel.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoering. Ek wens jul n gelukkige en liefdevolle huwelik toe.
Kom kuier gerus weer.

Furrows Lodge
Jacques B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Absoluut wonderlik.

'n Absoluut wonderlike plek om oor te bly, met die vriendelikste (Althea) gasheer, wat eenvoudig uit haar pad gegaan het om seker te maak alles is net reg. Sal beslis weer hier oorbly.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoering. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.
Kom kuier gerus weer.

Furrows Lodge
Jenny M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige verblyf.

Althea het ons baie welkom laat voel en die eenheid is absoluut pragtig gemeubileerd. Dis veilig en gee n rustige plaasgevoel. Ons sal definitief weer hier gaan bly. Als wat ons nodig gehad het was beskikbaar in die eenheid.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoering.
Kom kuier gerus weer.

Furrows Lodge
Ilse A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend nuut.

Furrows het buitengewone prag. Fantastiese ligging, moderne geriewe en kwaliteit afwerking en detail.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoering.
Kom kuier gerus weer.

Furrows Lodge
Brand W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brand W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voldoende vir een nag - die houtmure is egter te dun en ons moes lank luister na die bure se gepraat en huilende kind.

Dit was voldoende vir een nag se rus op ons pad - maar ek voel die plek is nie reg geprys nie. Ons het al baie beter ervaar vir dieselfde prys en beter ligging, maar die gasheer is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel - en die bottel sjerrie het die koue lekker verdryf.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die besoek en terugvoering. Ek het aandag geskenk om die klankdigtheid te verbeter. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Sandra S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gerieflik.

Naby aan alles en moontlik om te stap vir etes. Skoon en baie gasvry.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Kom gerus weer.
Groete

Furrows Lodge
Hermien P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

Every thing you need and more! Perfect location, spotless clean and beautiful! Super host!

Furrows Lodge's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Colette E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en onvergeetlik.

Soos altyd stel Furrows Lodge nooit teleur nie. Althea is 'n ongelooflike gasvrou en die verblyf is uit die boonste rakke. Ek wil werklik nêrens anders oorslaap nie. Wens ons kon langer vertoef het.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoering. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Amanda V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gerieflike akkommodasie in ‘n spesiale, klein populierbos.

Ek sal enige tyd Furrows Lodge aanbeveel as verblyf op Nieu-Bethesda. Die eienaar het ons kosteloos opgradeer na die ‘master suite’. Die eenheid was pragtig en gerieflik ingerig. Ons het gemaklik gestap na alle besienswaardighede. Furrows is geleë in ‘n pragtige klein populierbos. In kort: ons was aangenaam verras!

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoer.
Kom kuier asseblief weer.

Furrows Lodge
Surina V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V
Enkelreisiger

Smaakvolle kamer in 'n pragtige tuin.

Vandat ek ingeklok het was die atmosfeer en rustigheid net wat ek nodig gehad het. Ek het tuis gevoel en Althea se gasvryheid en opregtheid het my op my gemak gelaat. Die kamer is baie keurig en die tuin gee rustigheid. Dit was 'n aangename ervaring en ek kom beslis weer!

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou hier te kon ontvang. Kom besoek ons gerus weer.

Furrows Lodge
Madele V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Stunning eenhede, lekkerste bed en keurig gemeubileer. Vriendelike gasvrou. Sien ons definitief weer!

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Babet V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babet V
Saam met vriende

Awesome place, awesome hosts!

Best accommodation in Nieu Bethesda with amazing hosts! Will surely return!

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Kom gerus weer.

Furrows Lodge
Alwyn V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste gashere.

Vriendelike, opregte ontvangs. Veilige en mooi skoon kamers.

Furrows Lodge's terugvoer

Beste Alwyn

Baie dankie dat jul by Furrows Lodge tuis gegaan het. Voorspoed en seenwense.

Furrows Lodge
Colette E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenomenale gasvryheid.

Dit was ons beste ervaring ooit by enige verblyf. Die verblyf was vyf-ster-gehalte en die eienaars laat 'n mens volkome welkom voel. Die kamers is keurig en uitstekend uitgelê en alles wat 'n besoeker kan benodig is voorsien. Ek sal Furrows heelhartig aanbeveel.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf by Furrows Lodge. Voorspoed en seenwense,

Furrows Lodge
Anna-marie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters goed geleë en Althea is 'n baie aangename, hulpvaardige gasvrou.

Kan Furrow's Lodge ten sterkste aanbeveel - die inwonende haan hoort egter in 'n coq au vin (hy kraai jou net te vroeg wakker!)

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf by Furrows lodge. Voorspoed en seenwense.

Furrows Lodge
Andre En Petro O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Petro O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanwins vir Nieu Bethesda!

Furrows Lodge is ongeveer 'n jaar oud. Dis in 'n stil paadjie met min verkeer, beveilig met sluithekke en groot honde - al is Nieu Bethesda 'n veilige dorpie. Daar is 4 kamers - een is deel van die hoofhuis, maar met sy eie ingang, en 3 ander wat apart (aangrensend aan mekaar) staan in 'n pragtig versorgde tuin met bome naby die hoofhuis. Elke kamer het sy eie klein stoepie met 'n tafel en stoele. Althea, die eienares, het aan alles gedink. Die dekor en meubelment is met 'n ontwerpersoog gekies. Die fynste detail kan in alles gesien word. Die koninggrootte-bed, die kussings en beddegoed is van uitstaande gehalte. Al 4 kamers is van dieselfde gehalte, die een so mooi soos die ander. Die prysverskil gaan oor 'n klein bietjie ekstra ruimte, alhoewel elke kamer redelik ruim is. Ons was in Kamer 1, die ruimste kamer, en dit het 'n sitkamerbank en tafel, asook 'n eethoekie gehad in die kombuis met 'n tafel en 4 stoele. Kamer 1 is ook op die punt met ekstra vensters wat uitkyk op die tuin. Althea is die perfekte gasvrou. Sy is ingesteld daarop dat alles perfek moet wees en vlot moet verloop. Ons kon geen fout vind nie, als was perfek en pragtig. Furrows Lodge verdien ons 5/5 resensie.

Furrows Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf en goeie resensie ten opsigte van Furrows Lodge. Kom kuier gerus weer.
Voorspoed en seenwense.

Furrows Lodge
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat, Nieu-Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226878b07cea037d705570e1193ab06cc37ac17a005c72283474e5afa08f4104b6ad50c4bf387c31beccbad471dfad7a6298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 77 5 1 5 Hill Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -31.867020518547 24.551562666893
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!