+55

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Annatjie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker. Die verblyf was goed en het voldoen aan ons behoeftes. Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
1 nag
5.0
Feb 2026

Lanie was helpful and communicative. Accommodation was comfortable and quiet. Room was quiet and well appointed. Lovely hot shower and soft white towels. Early check-in and late check-out were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Baie oulike en goeie akkommodasie, sal enige tyd weer daar bly. Baie oulike plek, sal dit beslis aanbeveel. Wens ons kon nog langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lanie
Fynbos
Liewe Anika Baie dankie vir die resensie. Aangesien ek op die perseel bly en beskikbaar is vir TV's ens., wil ek graag weet watse onkostes jul moes aangaan vir apps; wil jou bitter graag terugbetaal. As jy ook net kan laat weet watter eenheid se slim TV nie gewerk het nie. Jammer jul was teleurgesteld oor die uitsig; ek adverteer glad nie my eenhede met 'n uitsig nie. Asseblief laat weet as my eenhede se advertensie vals of misleidend is/was. Ek is jammer oor Choppie se gedrag; hy slaap in die huis en hy het nog nooit sy been binne gelig nie. Jammer as hy binne jul eenhede gepieps het; weereens, ek is op die perseel en sou dadelik werk daarvan gemaak het om hom van jul weg te hou.

Stefan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sou baie meer geniet het as ek nie 'n maag ding opgetel het nie. Baie lekker gebly. Sal net beter wou voel volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie beïndruk! Pragtige plek, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was kort maar baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lively. Excellent, very chilled and relaxing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Weskus wonder. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Kriedoring Street, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5caafe7c951126a96c6710f953a12d741131e2e7c2eb6319b72a7b0bbee903937d3144b33bde5639ff443daa7c2ab0cfe81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 9 Kriedoring Street Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.81162 17.88469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang