LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate | LekkeSlaap
+23

Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Gholflandgoed, Fynbos 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fynbos 5 is ’n drieslaapkamerhuis met ’n see-uitsig op ’n heuwel op Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Dié dubbelverdiepinghuis bied verskeie leefareas.

Die huis se onderste verdieping is ruim en oop en die leefarea lei na ’n ommuurde stoep. Daar is ’n binnebraai-area en ontspanningskamer wat na ’n privaat swembad lei. Die huis het 3 slaapkamers, waarvan 2 ’n en suite-badkamer het. Die kamers is op die boonste verdieping. Die 2 en suite-slaapkamers het koningingrootte-beddens, en die derde kamer het 2 enkelbeddens met toegang tot 'n aparte badkamer. Alle slaapkamers het ingeboude kaste en matvloere.

Die huis het ’n oopplan-eetrarea, en -sitarea, kroeg en TV-kamer met ’n TV wat volledige DStv en ’n DVD-speler het. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan die uitsig vanaf die voorste dek geniet.

Pinnacle Point Landgoed het ’n lieflike gholfbaan, die La Vita Spa, ’n klubhuis met ’n restaurant en kroeg, ’n konferensie- en funksiesaal en die Pinnacle Fiksheidsentrum. Die landgoed is ook bekend vir die Pinnacle Point Grotte.

Slaapplek

’n Bespreking by Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pinnacle Point Gholflandgoed, Fynbos 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos 5 Pinnacle Point Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Gholflandgoed, Fynbos 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e5fb1e5afc540a2f85e8e0785e50afea75125470770bb917dc1cda9d152b569e56a69818e18935bcfc4b7380b8c257968e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Pinnacle Point Golf Estate Fynbos 5 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197373651035 22.093524912998
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!