LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Estate | LekkeSlaap
+59

Fynbos Estate

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Fynbos Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deodi F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deodi F
Saam met vriende

'n Naweek om te onthou.

Ons het as n groep vriende 'n troue bygewoon en die ligging van die Fynbos Estate kon nie beter gewees het nie. Die pad was redelik off-road, maar maklik toegangbaar deur meeste voertuie. Die kaggel het die huis lekker snoesig gehou en ons het lekker gekuier. 'n Nadeel vir die huis is wel sy braaiplek. Dit is een kant van die his geplaas, amper as 'n nagedagte. Ons kon nie lekker om hom kuier nie en die kole het heeltyd uitgeval. Hy is te klein en kon ook net stuk-stuk braai. 'n Standaardgrootte-rooster sal nie op hom pas nie. Dan het ons ook gesukkel met die krag, indien daar 'n verwarmer aangeskakel word (wat voorsien word) dan sny die krag uit. En as mens dit nie oplet nie, dan sit jy sonder warm water aangesien die geyser nie warm bly nie. Indien hulle nie wil hê mens moet verwarmers gebruik nie, moet hulle dit liefs uit die eenheid verwyder. Met hierdie negatiewes was dit steeds 'n heerlike plek en sal ons weer terugkom.

Fynbos Estate's terugvoer

Hello
I am glad you gave us 5-star ratings despite one or two things that gave problems. thank you for your feedback.
We haven't had anyone have a problem with the size of the braai but I think we will add another section to ensure there is always enough space. We do have our braais outside for safety and they are not, sit-around braais.
With regard to power, it is a power-saving house, so you can't put on at once say, a heater, kettle and say hairdryer. Normally it isn't a problem. I am sorry, it gave trouble. With regard to water, it is solar and would not have been affected by the power tripping. The hot tap there needs running a long while to get hot.
All in all, it is lovely you had a good time.
Diana

Fynbos Estate
Tarn H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarn H

Great, close to Cape Town getaway!

Awesome location, great for small children. Pool area is awesome!

Lauren M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren M
Gesin met tieners

A wonderful discovery.

This is one of those unexpected finds that you know you must return to with a big party of friends and family. Our Honey Badger Cottage was perfect for our needs with teenagers (lots of private spaces), but it was also well equipped for cooking, with thoughtful asides like lots of ice and wood. The facilities from swimming pool, table tennis table, volleyball-net and delicious extras (champagne, chilli and past sauce and spare onions) were all much appreciated. However, the best part was meeting Diane and Johann and their lovely staff, and hearing about their passion for wine and the natural wilderness that they have helped preserve through their private nature reserve. My highlight was definitely our walk up Dragonsridge mountain with its magnificent views and a profusion of pincushion protea. Osama, the cat, also made the trip! I want to return for a proper wine tasting and to hear more about their organic farming and social development work.

Franske W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franske W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese baie basiese akkommodasie.

Akkommodasie was skoon en netjies. Baie basies. Mooi omgewing.

Este M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este M
Saam met vriende

Very nice weekend on the most beautiful farm. Will definitely go back.

We had such a lovely time at Fynbos. The cottage (Honey Badger) is fully equipped and our hosts provided us with more than enough wood for the fireplace. The best part is the patio overlooking the beautiful farm. We will definitely return!

Samantha B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B
Saam met vriende

Delightful owners, beautiful setting, delicious wine and wonderful location.

An oasis that is only a short drive from Cape Town. We stayed in the Eagle Cottage and had a great time. All the rooms were comfortable and cosy. Wine tasting with the owners is made by arrangement and well worth the experience to enjoy their divine wine and friendly explanation on what they do and why they do it.

Fynbos Estate's terugvoer

Dear Samantha,

Thank you so much for your lovely review. Much appreciated
Hope you are having fun and that we get to see you soon.

Warmest Regards
Diana

Fynbos Estate
Barry H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties en wonderlike mense.

Meagan J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan J

Our stay was relaxing, safe and ideal.

The estate is beautifully natural, tranquil and tucked away. The cottage has everything one needs. The shower was a little bit cramped but aside from that everything was great.

Dirk C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net wil wegkom, dis die plek.

Wonderlike wegkomplek uit die stad en dis baie naby. Wonderlike uitsig. Jy hoor net die voëltjies. Treat jouself.

Paula S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Wat 'n wonderlike plek om te gaan ontspan en weg te kom van die gejaagdheid van die daaglikse lewe.

Fynbos Estate's terugvoer

Baie dankie. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Fynbos Estate
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Estate, Joubertskloof, Malmesbury, 7299, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2M2E0MDIyLTM2ZDgtNDU4ZC1iOTdkLTkwMmI1NjlhZTlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Fynbos Estate Joubertskloof 7299 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.558133115123 18.784781098366
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!