LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Golf Club | LekkeSlaap
+52

Fynbos Golf Club

54 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fynbos Golf Club is in Oubostrand geleë wat 'n plaasopstal in die Oos-Kaap is. Dié instansie is pragtig geleë met die asemrowende Tsitsikammaberge as agtergrond. Fynbos Golf Club is perfek vir troues, konferensies of 'n lekker wegbreek.

Die kamers is almal in die Klubhuis geleë. Fynbos bied 1 wittebrood-suite en 7 standaardkamers. Die kamers het gemaklike beddens, badkamers en TV's met DStv.

Daar is 'n binnenshuise swembad, 'n braai-area, 'n onthaal-area met 'n pooltafel, 2 tennisbane buite en 'n gholfwinkel, 'n kroeg, 'n eetarea, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan ook gaan visvang of swem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 54 resensies vir Fynbos Golf Club
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plaas 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Golf Club het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZDUyODZmLTM1NDMtNGNjYy1iM2E5LTk3YmU5Mzg4MDIwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Farm 626 Oubosrand 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.070252281045 24.232556895981
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!