Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Golf Club

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 174

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 73 resensies vir Fynbos Golf Club
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Annamari J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great.

Heerlik gebly. Restaurant. Heerlik. Baie billike pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met vriende

Kos was puik. Diens was tops. Sal weer kom kuier.

Skoon en netjies. Van die beste en vriendelikste diens wat ons in 'n lang tyd gehad het en daarby ook in Afrikaans!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katlego R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Thanks for having me. Will definitely book again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabby L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ja, dit was lekker rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, tidy, secure.

Friendly, helpful staff. Neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W
Gesin met tieners

Attended a wedding.

The location is a bit out of the way, but it offers beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mamntse M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamntse M
Gesin met klein kinders

Perfect in every way, from the friendly staff to the perfect scenic views.

The place is absolutely amazing, with breathtaking views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Golf Club se terugvoer

Hi Mamntse,

We appreciate you staying at our premises and enjoying our beautiful views of our estate. Thank you for sharing your experience with us. We hope to see you soon again.

Kind regards
The Fynbos Team

Fynbos Golf Club
Riaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, skoon met pragtige uitsig.

Pragtig geleë akkommodasie met berg- en see-uitsig. Ongelukkig het ons op 'n Maandag laatmiddag gearriveer en alle fasiliteite was gesluit. Sal aanbeveel dat kliënte dalk vooraf so ingelig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary N
Saam met vriende

Pleasant and relaxing stay!

The staff were very pleasant, helpful, friendly and efficient! Food was good! The accommodation was clean and comfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralf G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ralf G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

It is not acceptable that the kitchen, during the holiday period, closes at 16H30. No alternative restaurants are available in the area. Management should have the kitchen open to at least 19H00 hours, to give patrons at least the possibility to order dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lientjie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek. Sal definitief weer gaan.

Baie vriendelike personeel, veral die casual dames wat in die kroeg en restaurant gewerk het. Die diens was flink en die pryse vir drankies en eetgoed baie billik. Die kamer was baie skoon en netjies. Ons het die 2 aande baie geniet, en sal weer teruggaan. Dit is regtig 'n hidden gem soos Gary Player genoem het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike wegbreek gewees. Pragtige plek met asemrowende uitsigte en die vriendelikste personeel. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Golf Club se terugvoer

Hi Maryke

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit grootliks. Hoop ons sien u weer binnekort.

Groete
Nicky

Fynbos Golf Club
Jo-anne M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om daar te bly.

Al wat ek sal aanbeveel, is dat hulle die TV-kanale 'n bietjie meer maak. Of dan net 'n lys sit van watter kanale beskikbaar is as wat 'n mens deur elkeen moet gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben G
Saam met vriende

Was heerlik en op kort kennisgewing kon hulle vir ons 'n heerlike aandete voorberei.

Baie lekker gebly en sal graag weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Golf Club se terugvoer

Hi

Dankie vir u terugvoering ons waardeer dit baie. Hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike Groete

Fynbos Golf Club
Attie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie F
Gesin met tieners

Baie gasvry personeel en 'n pragtige omgewing

Ons het al paar keer by Fynbos gebly en weereens dit baie geniet. Die oefengeriewe is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Golf Club se terugvoer

Hi,

Baie dankie vir u terugvoering, hoop om gou weer te sien.

Groete,
Nicky.

Fynbos Golf Club
Gerhardus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal aanbeveel vir alle gholfaanhangers, as ook hulle gades. Uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met vriende

Embarrassing disaster.

I have spent 16 years in the hospitality industry - 7 of those as GM of several hotels in the then Protea Group. Never, ever have I heard of a group account being handed out to every guest on arrival, much less without discussing it with the organiser. Rooms were changed around without notification - single guests in rooms with double beds and couples in rooms with twin beds, the direct opposite of how it was booked.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clive T
Saam met vriende

Beautiful scenery, just loved the look out over the sea,

The bedding in our room was not clean. Some of the glasses were missing. The staff was very helpful, but you have to ask when you need something although I asked upfront for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luther K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Luther K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi terrein en uitsig.

Alles was perfek, behalwe dat daar 'n fout was met warmwater vir die stort na ons 2de dag daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker clubhuis, gholf billik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Fantastiese ontvangs. Awesome atmosfeer. Impeccable uitsigte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alba S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alba S
Saam met vriende

Ellende op ellende.

Ek wil net voor enige iets anders vir Charmaine 'n groot dankie deurgee ─ sy het uit haar pad gegaan om al die flaters te probeer cover. Sy het met 'n groot glimlag vir ons gewag nadat hulle om 17:00 toegemaak het en ons gehelp met alles wat sy moontlik kon. Maar hier kom al die waarskuwings: Ons kamerbespreking was foutief, die foto's is misleidend, die hele plek kom verwaarloos voor, water hou op in die middel van 'n stort. Niks is beskikbaar na vyfuur nie, dus geen hout of rooster om iets te braai nie. Ons is as gevolg van hulle fout vinnig in die wittebroodkamer gesit (wat seker veronderstel is om hulle heel beste te wees) maar dié het gekraakte vloerteëls, geen haardroër, vuil kershouers en geblaasde gloeilampies. Gelukkig was ons nie op ons wittebrood nie, want dit sou darem 'n tragiese begin vir 'n huwelik wees! Die bestuur van hierdie plek sal hulle sokkies baie hoog moet optrek voor ons dit enigsins sal oorweeg om weer daarheen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S
Gesin met klein kinders

Baie lekke.

Sou graag meer private huisie wou gehad het, ek was nie bewus dat die huisie gedeel word nie. Moes kort-kort my seuntjie stil maak, want ons kon die mense langsaan hoor deur die toe deur wat die huisie in 2 deel. Ook ketel het nie gewerk nie en deck moet aan gewerk word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan V

Juweel met goeie diens.

Ligging ideal en asemrowend. Pad 'n probleem. Diens goed. Skoon. Netjies. Beslis die moeite werd. Fasiliteite goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mg W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mg W
Saam met vriende

Looking for a memorable yet weird experience to shake your head?

Then the Fynbos Golf Club is certainly for you. Location-wise it is not their fault that they are located 4 to 5 km away from the main road, reachable via a bumpy thing that cannot be called “road”, but is a broad hardened earth path that makes one fear that the car actually breaks down midway. At the time of our stay, there were constructions going on, so I hope the adventurous situation has improved. When arriving, we immediately noticed that is was indeed a golf club - wide endless golf course that only end where the ocean begins. Actually a lovely sight and impressive at night due to a sky filled with stars and at sunrise when the endless sky lights up. The scenery is impressive. But not a soul to be seen. After calling a mobile number, we met the first and last person for the next two days. We got handed the keys and the information that the kitchens were closed and no real braai area available. But there were restaurants around. Our rooms were spacious, the balconies were comfortably large, too. All rooms were well equipped with towels, coffee, tea, sugar and a kettle - so the basic commodities were available. About the cleanliness we cannot say anything as we didn’t meet a soul for the duration of our stay, so there was no one looking after the rooms in our absence. Not something one would actually expect from a club of that impressive structure. We had the whole huge complex for ourselves. Restaurant and main building were closed down, but the indoor pool was open 24/7 and we made ample use of that. A nice feature. Truly memorable was the lovely black cat who resides at the golfclub too. After we had proven ourselves worthy of her cautious notice she fulfilled the duties of a caring landlady better than the absent human staff. To her we extend our gratitude for the company, our most heartfelt thanks and recommendations. We wish her and her kittens a healthy and long life being valued by her human caretakers and treated kindly as she deserves. She is the sole reason this is not a single star review.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vriendelike staff.

Ons het ons kuier daar geniet en sal graag eendag weer Fynbos Golf Club kies. Was net bietjie teleurgestel omdat hulle met ons aankoms moes eers moes gaan kyk het of die kamer wat ons bespreek het. skoon was. Ongelukkig was dit nie skoon nie en daarom was ons in 'n ander kamer, maar dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise (Lost).

Dis hartseer dat hierdie pragtige plek so swak bestuur word. Sedert ons 'n jaar gelede daar was (toe alles nuut en skoon was), is die gordyne sekerlik nog nooit gewas nie. Die stort was so vuil, dat ek moes vra dat dit skoongemaak moes word voor ons dit kon gebruik. Die kamer lyk afgeleef en baie goed is stukkend. In 3 dae wat ons daar was, is ons drommetjie nie eenkeer uitgegooi nie. Dit is 'n hartseer saak, dit is werklik so mooi daar, maar duidelik gee die bestuur nie genoeg om nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vivian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotelkamer is klein en beknop en het 'n uitsig oor die parkeer-area. Stort lek. Musiek van die bar is kliphard.

Glad nie wat ons verwag het nie. Die hotelkamer is beknop jy kyk op die parkeer-area. Musiek van bar en restaurant kliphard het hul geskakel 11:55 om dit sagter te sit. Boonop staan die manne buite en kliphard gesels en wag vir die man wat hulle na die gholf se eerste put moet vat. Het drie dae bespreek, maar besluit om eerder te vertrek. Geen hulp of navraag van bestuurder oor waarom ons vertrek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Golf Club se terugvoer

Goeiedag Rhona

Baie dankie vir die terugvoering. Elke bietjie kritiek wat ons ontvang, sien ons as konstruktief en gebruik dit as maniere om ons diens te verbeter aan al ons kliente. Jou opinie is goud werd vir ons, baie dankie daarvoor. Ons vra inniglik onverskoning vir die ongerief veroorsaak en sal streef om die klagte in toekoms onder hande te neem.

Fynbos Golf Club
Gretha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gretha D
Gesin met klein kinders

Teleurstellende verblyf en nie waarde vir geld nie.

Ons het die tweeslaapkamer-wooneenheid Farm Stay bespreek omdat ons 2 klein kinders (5 en 3 jaar oud) nie alleen in hul eie kamer kon bly nie en daar is met ons meegedeel dat hul nie op 1 matras op die vloer in ons kamer kon slaap nie. Toe ons daar aankom was ons baie teleurgesteld met die kwaliteit van die eenheid. Die mure was vuil en daar was ook stof/grond in die hoekies van die woonvertrek en badkamer. Die handdoeke het roesmerke opgehad. Ook toe ons die handdoek op die reling in die badkamer gebruik het die hele handreling afgeval - gelukkig het niemand seergekry nie. Verder was daar geen kragpunte of bedlampies of hangers (in die ingeboude kaste) in die 2 slaapkamers nie en ook geen spieël in die hele eenheid nie. Ons vermoed dat die eenheid eens 'n plaaswerkershuisie was, maar dink die daar is enige moeite gedoen om dit in 'n gaste-eenheid te omskep nie. Boonop het ons eers toe ons die verwelkomingspakket lees, gesien dat ons verantwoordelik is vir die skoonmaak van die eenheid voor ons vertrek, anders sou ons nog 'n R300-skoonmaakfooi moes betaal. Dit het nêrens in die bespreking gestaan dat ons self moet shoonmaak nie en dit het toe sin gemaak hoekom die eenheid nie heeltemal skoon was nie. Ons wou net vir een nag in 'n skoon, netjiese plek oorbly aangesien ons die volgende dag verder na familie sou reis maar ons voel spyt dat ons Fynbos Golf Club se Farm Stay eenheid gekies het. Dit was nie ons R1000 werd nie en ons sal nie iemand aanraai om daar te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawnee B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawnee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay!

We really enjoyed our stay, the food is excellent and very well priced. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf!

Ons het ons verblyf baie geniet, die kos was uitstekend en baie goed geprys. Sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Die kombuis sluit net te vroeg gedurende die week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton H
Gesin met tieners

Great setting. Peaceful, quite and humbling.

Our unit was not completely clean, including kitchen items. Indoor braai too smokey. The Fynbos Golf Estate was our go to for a cold beverage. Awesome spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful, great views.

The clubhouse is great and golf course not bad to play. Really interesting. The gravel road is really bad, I won't recommend using it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek weg.

Ons het baie lekker gebly. Als gerieflik. Restaurant se kos is lekker, net bietjie moeilik dat hul al 7pm toemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zetta O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, netjiese en goed toegeruste verblyf met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Fynbos Golf Club het baie hulpvaardige personeel wat baie ekstra moeite vir hul gaste insit. Hul neem inisiatief en stuur vir kliënte aanwysings na die verblyf op WhatsApp wat effens afgeleë is en het met geen ekstra moeite ons inkloktyd vir ons later gemaak omdat ons vervoer-probleme gehad het. Ons en van ons vriende wat ook daar gebly het, het lekker gebly en sal dit aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker rustige verblyf.

Sal beslis Fynbos aanbeveel. Dit bied goeie waarde vir geld en is lekker rustig buiteseisoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johané D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Service was great the whole time. Everything was neat and clean and just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fynbos is 'n pragtige plek om te oornag, veral as jy van gholf ook hou.

Al wat bietjie gepla het is die aircon se buite-bokse wat op ons balkon was, dus as ons buite sit, is daar heeltyd die geraas van die aircons wat aan en af skop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Fynbos uit boonste rakke, maar 8,5 km uiters slegte grondpad uit soontoe sal my 2 keer laat dink. Ek voel die inligting moet ook op die webtuiste verskyn. Pad nie geskik vir gewone karre nie. Slegste wat ek in my lewe teëgekom het. As pad reggemaak is dan is die plek 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L
Gesin met klein kinders

Peaceful and private.

We enjoyed our stay overlooking the golf course and wildlife and the kids enjoyed the indoor pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf by Fynbos was baie aangenaam.

Die verblyf by Fynbos is baie lekker, die kamers is goed ingerig. Net die yskassie is 'n bietjie klein, veral as jy langer as 2 dae bly. Ek sal definitief volgende keer die selfsorg-eenhede probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Ons was daar vir 'n troue. Die verblyf is heel aangenaam. Kos is heerlik. Personeel se diens is heel vriendelik. Pragtige uitsig. Net die 8 km grondpad om daar te kom kort aandag. Beveel nie aan om met 'n klein sedan daar in te ry nie eerder 'n bakkie of suv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Skilderagtige omgewing en uitsig. Personeel behulpsaam.en vriendelik. Die grondpad is egter 'n nadeel, benodig dringend aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannari V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Ek sal hulle definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was netjies en skoon.

Het lekker gebly, het net die ontbyt gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige en ontspanne tydjie gehad!

Ons het 'n hartlike verwelkoming gehad en het uitstekende diens gekry! Baie vriendelike personeel. Die chalets is goed toegerus en baie ruim. Kan verblyf hier aanbeveel. Dankie an Dries en sy personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jose D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jose D

Yes and no - road needs to be tarred.

Place is beautiful, the only problem having to travel on a gravel road for 8 km. It's rather rough. Food menu could be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Baie lekker gebly. Gholfbaan uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chané B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Dit is baie ontspannend maar daar is nie baie aktiwiteite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sarel S

4 Ster-fasiliteit met 1 ster-kliëntediens.

Lanklaas so onwelkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons het net een aand oorgeslaap, en was jammer dat ons nie langer kon bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moenie op 'n aand by die klub op Sondag bespreek nie.

Ons het die "honeymoon suite" bespreek en ek het gedink ons het 'n balkon... toe nie. Omdat die klub 14:00 toegemaak het, het ons maar res van middag en aand in die kamer spandeer en ons eie kaas en wyn saam gevat. Ons het stoksielalleen gevoel van 14:00 af. Ek dink nie ons sou enige iemand in die hande kry sou ons moeilikheid gehad het nie. En maandag was 'n vakansiedag. Dan moes die klub/restaurant/bar darem tot 8 uur oopgebly het. Nie weer nie. Dalk is self-catering plekkies beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Gesin met klein kinders

Baie lekker, netjies en rustig. Net wat ons nodig gehad het.

Die bestuur was baie behulpsaam en het goeie diens gelewer. Die tweeslaapkamer-eenhede is silwerskoon en baie netjies met pragtige uitsigte en mooi moderne styl. Daar is niks tekort nie en die plek is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Craig K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Golfers paradise but not for all.

Were supposed to stay 2 days however there was a tournament on the go and it was totally unsuitable for a couple. We couldn't use any of the amenities due to drunk men making it unpleasant. We were moved twice to get away from the raucousness - at additional cost I might add. If it wasn't for the terrible dirt road I would have left immediately. We stayed 1 night only because I couldn't drive on the bad road at night with my sedan. Not ideal for our wedding anniversary trip!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gholfspeler-paradys maar nie vir almal nie.

Ons was veronderstel om 2 dae te bly maar daar was 'n toernooi aan die gang en dit was nie geskik vir 'n paartjie nie. Ons kon glad nie enige van die geriewe gebruik nie weens dronk mans wat dit onplesierig gemaak het. Ons is twee keer geskuif om weg te kom van die geraas - teen ekstra koste kan ek byvoeg. As dit nie vir die verskriklike slegte grondpad was nie, sou ek onmiddellik vertrek het. Ons het net 1 nag gebly want ek kon nie daai slegte pad in die nag ry met my sedan nie. Nie ideaal vir ons huweliksherdenking-wegbreek nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en goeie rus vir die siel!

Baie lekker gebly. Verskliklik netjies en ek hou van die feit dat ons heeltyd op hoogte gehou was via WhatsApp ens. Baie goeie diens. Ek sal enige tyd terugkeer na die huisies. Al wat ek kan voorstel vir in die toekoms is om miskien te kyk na lugverkoeling in die huisies, al is daar net fans in die kamer teen die dak, want dit word baie warm in die aande. Verder ek het geen klagtes nie, dit is pragtige plek. Welgedaan julle, hou so vol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing en vriendelike ontvangs.

Gholfbaan en see is prentjiemooi. Gerieflike kamers en vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay and very helpful staff members.

Pleasant stay and very helpful and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako T
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die middel van nêrens, prentjie mooi.

Behalwe vir die grondpad van die N2 na Eersterivierstrand wat ek nie sal voorstel vir 'n lae voertuig nie, is dit definitief die moeite werd om weg te breek na Fynbos Golf Club. Die kamers is goed toegerus, goeie kos by die restaurant. Kamers nie heeltemal klankdig bo teen die plafon agv die rietdak, behalwe daarvoor sal ek weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly personnel, but really bad service.

We booked for 7 nights at the golf club itself. Unfortunately, we did not stay in the self-catering units as it was already booked. The surroundings are beautiful and the beach is a 1 or 2 km drive away. The personnel are very friendly! No issues there. The rooms are okay, but there is no bar fridge. I would not recommend staying there for more than 2 days as nothing can be kept cold. The TV is very small. Way too small for the room and mounted above a cupboard which means you need to keep your arm above your head the whole time if you want to change channels or adjust the volume. It also seemed that a neighbour's TV remote worked on ours as the volume kept on being changed. The service we received was extremely poor. On arrival, we were shown to our room only, with no additional information given about open and closing times, where the pool area is or any related information about the surroundings. Most of the information we got was only after speaking to the barman. Rooms do not get clean daily which means; the dustbin overflowed, the soap dispenser does not get refilled (it was about empty when we arrived), dead bugs does not get swept away (Seems like the room was fogged just before we arrived as the fog canister was still in the room), and toilet paper does not get replaced, coffee/tea cups does not get washed, tea coffee sugar and milk does not get replaced. In fact, when we arrived, the milk was given in an old plastic water bottle about 1/4 full of milk. We asked for our room to be cleaned as we went out for the whole day. When we got back at 4 pm our room was still being cleaned. Nothing was replenished in the room. A second time we asked for the room to be cleaned as we went out again for the day. The room was not cleaned. I just asked for new cups and to leave the room as is. We got so frustrated with having to ask for things all the time that we actually just stopped. The closest shop is 9 km away on a dirt road. The dirt road is extremely poor and can't be good for any normal car. If you want to buy water, cold drinks, or whatever, you need to take that drive - I did mention the room does not have a fridge so we could not keep anything cold. The restaurant on the estate closes at 6 PM even if they have guests staying in a non-self-catering room, which by the way, was fully booked over the time we were there. On the 1st of January, we wanted to have a breakfast, only to find out the whole club was closed for the day. The doors closed, lights off and no one at reception to answer questions or to help guests. Luckily we had chips that we could snack on as we just did not have the energy to drive the dirt road again. One evening, just before closing time, we went for an early dinner at the club. They had no buns, no mayonnaise and apparently no chips. We opted for a more expensive dish (double the price) just so we can eat something. When we got the dish they served chips! We were seriously unhappy but kept to ourselves as we were happy to actually get food. The bad service, no fridge where we could keep drinks or food from going off and the very weird business hours of the restaurant left us with such a sour taste, that we decided to leave a day earlier. It came to our attention that the people working there were fill-in's as the previous people left without giving a proper handover. As mentioned the personnel were very friendly, but unfortunately they have no idea how to run the establishment. We understand that they were in a pickle, but I just feel it is very unfair towards us as clients to have paid the full amount and received very poor services. The only thing we got was apology after apology. We at least paid double for what we have actually received. This place will most definitely not see us again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike personeel, maar baie slegte diens.

Ons het vir 7 nagte by die gholfklub self bespreek. Ongelukkig kon ons nie in die selfsorgeenhede tuisgaan nie want dié was klaar vol bespreek.D ie ojgewing is pragtig en die strand is net 1 of 2 km weg. Die personeel is vreeslik vriendelik vriendelik! Geen probleme daar nie. Die kamers is orraait, maar daar is nie yskassies nie. Dit is nie wensllik om vir langer as 2 dae daar te bly nie omdat jy niks kan koud hou nie. Die TV is baie klein. Heeltemal te klein vir die kamer en aangesien dit teen die muur bokant die kas opgesit is, moet jy jou arm bokant jou kop hou om kanale te verander of die volume te stel. Dit het ook gelyk asof die bure se afstandbeheer op ons TV gewerk het want die volume is heeltyd gestel. Die diens wat ons ontvang het, was vreeslik swak. Toe ons aangekom het, het hulle bloot vir ons die kamers gaan wys, maar geen inligting verskaf oor die omgewing nie. Ons het die meeste inligting gekry deur geselsies met die kroegman aan te knoop. Die kamers word nie daagliks skoongemaak nie wat beteken dat die vullisdromme tot barstens toe vol is, die handeseep is nie vervang nie (en dit was byna leeg toe ons aangekom het), dooie goggas is nie weggevee nie (dit lyk asof die kamer voorheen uitgerook is net voor ons aangekom het want ons het die rook-kannetjie daar gekry), die toiletpapier is nie aangevul nie, koffiebekers en teekoppies is nie gewas nie en tee, koffie, suiker en melk word nie vervang nie. Toe ons aangekom het, het hulle vir ons melk gegee in 'n ou plastiekhouer wat omtrent 1/4 vol was. Ons het gevra dat ons kamer skoongemaak moet word en het die hele dag uitgegaan. Toe ons 16:00 terugkom, is die kamer steeds nie skoongemaak nie. Alles was onveranderd in die kamer. Ons het vir 'n tweede keer gevra en weer uitgegaan vir die dag. Steeds is die kamer nie skoongemaak nie. Ons het so keelvol geraak dat ons oor en oor vir dieselfde dinge moes vra dat ons sommer opgehou het. Die naaste winkel is 9 km weg op 'n grondpad. Die grondpad is vreeslik swak en is onbegaanbaar vir 'n gewone kar. As jy water en koeldrank wil koop moet jy daardie pad aandurf en ek het mos genoem dat daar nie 'n yskas is om goed koud te hou nie. Die restaurant op die perseel maak reeds 18:00 toe selfs al het hulle gaste wat in eenhede bly wat nie toegerus is vir selfsorg nie. Dié eenhede was vol bespreek vir die volle duur van ons verblyf. Op 1 Januarie wou ons graag ontbyt eet maar die hele klub was toe vir die dag. Die deur was toe, die ligte was af en daar was niemand by ontvangs wat gaste kon help of vrae kon beantwoord nie. Gelukkig het ons skyfies gehad waaraan ons kon knibbel want ons het nie kans gesien vir die grondpad nie. Daardie aand, net voor toemaaktyd, het ons klub toe gegaan vir 'n vroeë aandete. Daar was nie broodrolletjies of mayonnaise en ook geen tjips nie. Ons het die duurder dis gekies (dubbel die prys) sodat ons darem net iets kan eet. Daar is toe tjips daarmee saam bedien! Ons was regtig ongelukkig hieroor maar het onsself ingehou omdat ons net dankbaar was vir enige kos. Die slegte diens, gebrek aan 'n yskas vir ons drankies en kos, en die vreemde besigheidsure van die restaurant was vir ons só erg dat ons besluit het om 'n dag vroeër te vertrek. Ons het besef dat die persone wat aan diens was eintlik net ingestaan het vir die vorige mense en dat daar nie 'n behoorlike oorhandiging was tussen skofte nie. Soos reeds genoem, was die personeel baie vriendelik, maar ongelukkig weet hullle glad nie hoe om die plek te bestuur nie. Ons verstaan dat hulle in tamatiestraat sit, maar ek dink net dis onregverdig teenoor die kliënte wat duur betaal en dan slegte diens ontvang. Al wat ons gekry het is verskoning en verskonings. Ons het regtig meer betaal as wat ons gekry het. Dié plek sien ons definitief nie weer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Golf Club se terugvoer

Goeiedag Juan, ons is so jammer om te verneem en ons vra om verskoning. Ons neem kennis van al die punte wat jy noem, soos jy gemeld het was ons in 'n benarde situasie, aangesien die 3 top bestuurslede bedank het en diens verlaat het op die besigste week van die jaar, tydelike personeel moes vinnig inspring om besigheid aan die gang te hou. Ons poog om Fynbos se diens 100% te verbeter en aandag te gee aan elke aspek wat jy genoem het en tot op een van die beste vakansie bestemmings te bring. Ek hoop jy aanvaar my verskoning. Fynbos-bookings

Fynbos Golf Club
Izak D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkig met die verblyf.

Die kamer was baie skoon, vriendelike personeel, mooi uitsig en baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quiryn S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Quiryn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, hulpvaardige personeel, maar dienste laat veel te wense oor.

Terwyl die personeel baie vriendelik en hulpvaardig was en ons verblyf aangenaam gemaak het, was dit uiters teleurstellend dat alles op 1 Januarie 2017 toe was, so geen ontbyt nie, geen personeel nie - niks. Alhoewel ons die vorige dag verneem het na ontbyt is ons nooit meegedeel dat dit toe sou wees nie. Ons kamers was nie gediens op 1 Jan nie met die gevolg dat die toiletpapier, koffie en melk opgeraak het. Toe ons halfsewe aansit vir aandete op 2 Jan is ons onseremonieel meegedeel dat die kombuis reeds toe was. Vir 'n instansie in die hospitality bedryf was hierdie totaal onaanvaarbaar. Die fasiliteite is egter baie goed en die algehele ervaring was aangenaam. Toe ons probleme met ons motor ervaar het, het hulle uit hulle pad gegaan om te help. Onthou egter: dit is 'n golf estate so dit is omtrent al wat jy daar kan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fynbos Golf Club se terugvoer

Hi Quiryn, dankie vir jou terugvoering en ons sal definitief aandag gee aan jou klagtes. Ons vra om verskoning vir die ongerief en ons sal alles in ons vermoë doen om dit reg te stel.
Fynbos-bookings

Fynbos Golf Club
Melanie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Gesin met tieners

Uitstekend!

Die verblyf is uitstaande teen 'n sakpasprys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Ons asems was weggeslaan deur hoe mooi dit is daar met al die groen weivelde en die pragtige see. Ons het ook 'n pragtige strand daar naby ontdek (Skuitbaai). Ons was mal oor Fynbos, die verblyf en die mense. Ons beplan om definitief weer te gaan en ek sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Waarde vir jou geld. Nice kamers en vriendelike staff. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal definitief weer kom.

Vriendelike diens. Goeie, skoon fasiliteite. Pragtige deel van ons land met baie om te sien en doen. Sal weer die gholfbaan moet aanpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dis nogal 'n probleem as jy jou buurman kan hoor hoes en snork. Daar kan ook meer TV-kanale wees (aangesien daar tog 'n TV is). Meubels kort ook 'n bietjie aandag. Dit lyk effe afgeskeep. Gasheer en personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fynbos Golf Estate is a quiet place, plenty of time to relax and open space to breath fresh air.

Our only request is for milk to be provided in the rooms for coffee/tea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was spectacular.

I loved it. And would definitely do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

John was baie gaaf en behulpsaam.

John was baie gaaf en behulpsaam. Ligdigte gordyne is 'n moet vir kamer "Erica." Geen DStv soos geadverteer nie en my man is mal oor krieket!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste personeel wat uit hulle pad gaan om jou te laat tuis voel. Mooiste ligging!

Die Muller-broers en hulle personeel lewer puik diens. Altyd vriendelik en hulpvaardig. Die mooiste, rustigste omgewing. Sonder twyfel sal ons weer Fynbos besoek. 8 dae was te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Therese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks for warm water bottles on a very chilly evening!

Beautiful destination - gravel road well maintained. Room design poor - why not positioning the bed to face the sea? However I will go back again - in summer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 626, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e04b40a45ec592cd6c3e34711a632b3c501ca78837f2805bd2d07572b836ffcaee36fdbf38e06969ca25ef7ecb8c6cc13a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Farm 626 Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070252281045 24.232556895981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem