Fynbos Cottage
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 30 Apr 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fynbos Cottage is in Bettysbaai, 'n area wat bekend is die die prentjiemooi roetes, strande, botaniese tuine, staproetes, pikkewyne en natuurreservate. Die perfekte wegbreekplek vir gaste wat wil wegbreek van die stad se gewoel af.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, die Fynbos Cottage 1 en 2. Die Fynbos Cottage 1 het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad-hoekbak, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit in 'n leefaream eetarea, kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n TV met OpenView-kanale.
Die Fynbos Cottage 2 het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit in 'n leefaream eetarea, kombuis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kaggel en 'n TV.
Ander geriewe op die perseel sluit in troeteldiere indien vooraf gereël, selfsorg, sateliet-TV en parkering op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, wynproe, swem en stap.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 109
Jaar gelys 11
Ligging
- Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aster-singel 4167, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom