Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos Mountain View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus-laan 16, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fynbos Mountain View is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Kleinmond. Dis net 1 km vanaf die strand en bied 'n 360°-uitsig op die berg en 'n uitsig oor die see in die verte. Die Kleinmondkranspaadjie spog met ongelooflike uitsigte tydens sonsondergang en die hoofstrand is pragtig.

Fynbos Mountain View het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea is bo. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n toonbank toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 8, en die sitarea bied 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Die strand is ook naby en die natuurlike omgewing is skouspelagtig. Gaste het ook toegang tot 'n lessenaar en WiFi.

Die leefarea lei na 'n groot, oop balkon met baie lig waar gaste die see se gedruis kan hoor. Die balkon het 'n tafel met sitplek vir 6, sowel as 'n groot sonsambreel en 'n ketelbraai.

Die huis bied 'n fynbostuin en die perseel front na die fynbosbelt waarop kinders gereeld speel. Die groot balkon bied 'n uitsig op die berg en daar is gereeld voëls wat kom kuier. Dis enige voëlliefhebber se droom.

Slaapplek

’n Bespreking by Fynbos Mountain View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Fynbos Mountain View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Agapanthus-laan 16, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Mountain View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus-laan 16, Heuningkloof, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a0e0d28482e8ff9181bea617ccb0ec7175fa8315a7533a877d3391ed9359a16a1d6f6fc706f35f7fb339375dc660e660a63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 16 Agapanthus Avenue Heuningkloof 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.33298758736 19.05101964418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem