LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fynbos Ridge | LekkeSlaap
+35

Fynbos Ridge

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Gholf- en Buiteklub, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fynbos Ridge se luukse selfsorg-eenhede is op die rand van die Fynbos Gholf- en Buiteklub geleë en grens aan die 7de afslaanpunt. Verder is dié eenhede op 'n krans en dit bied 'n pragtige uitsig oor die kuslyn.

Dié nuwe ontwikkelings bied 'n pragtige binnenshuise ontwerp, panoramiese see-uitsigte en daar is veral aandag aan detail geskenk. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat met versoek as 2 driekwartbeddens opgemaak kan word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamerareas is elkeen ingerig met 'n TV en sekere DStv-kanale. Dit lei ook na 'n houtdek met piekniekbankies en braaigeriewe. Privaat parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir Fynbos Ridge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Fynbos Gholf- en Buiteklub, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fynbos Ridge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Gholf- en Buiteklub, Eersterivier, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ZGJiYTYyLTE4NzItNGQ2YS04MGIwLTQxMjdmMWIzYWYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Fynbos Golf and Country Estate Eersterivier 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.076194773246 24.234247830688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!