Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fynbos is 'n unieke gastekamer op die eienaar se woonerf in Stellenbosch. Dit is versier met 'n Kaapse Fynbos-tema en is bied die ideale nagrus aan sakereisigers of besoekers na 'n lang reis.

Die Fynbos het 'n aparte ingang en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, baie kasruimte en 'n werkstasie met gratis WiFi. Daar is ook 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met 'n klein vrieshokkie.

Die luukse eenslaapkamer-tuinkothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die gemeenskaplike kombuis buite die kamer wat 'n stoof, oond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe het gebruik. Daar is 'n privaat tuin en 'n eenheid het 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel wat met 24 uur-sekuriteit beveilig word.

Die ligging bied maklike toegang tot die R44-hoofweg en is stapafstand vanaf die middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd36fd4fd9fe3e9780c52d6541abf8ac9ad67a88735b7362f492805c80895fdc2143764fa73585fa5f9e6a8461a4380a91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Paul Kruger Road Dennesig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.931111932739 18.853987060119