Fynbos Rus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fynbos Rus is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die Goue Myl in St Helenabaai geleë is. Dié huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand en weg van die stadsgedruis.

Die huis is volledig gemeubileer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede kamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n dubbeldeur-yskas, oond, stoof en ander toebehore. Die sitkamer het netjies en gemaklike sitplek en 'n slaapbank vir 'n sewende persoon.

Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en daar is 'n ingeboude braai in die onthaalarea asook 'n swembadjie. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Fynbos Rus is loopafstand van die strand af, sowat 450 m.

Die eiendom is ook net 'n entjie se ry vanaf die hawe, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die area.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fynbos Rus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za