Fynbos Simon's Town
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 Waterfall Road, Marina Views, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fynbos Simon’s Town bied stylvolle akkommodasie, ideaal vir 'n paartjie of vriende, en is gerieflik geleë binne loopafstand van die strand.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n boma. Veilige parkering word voorsien gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Suid-Afrikaanse Vlootmuseum en Long Beach binne loopafstand, terwyl Admiraal se Waterval 1.4 km weg geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Waterfall Road, Marina Views, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Waterfall Road, Marina Views, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang