Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbosrust

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R301, Erfdeel 94, Red Bishop-straat, Kleineberg, Mount Bain Natuurreservaat, 15 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fynbosrust is in die Mount Bain Natuurreservaat naby Wolseley geleë en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of 'n groep vriende. Dis die ideale bestemming vir 'n winterwegbreek met sneeu op die berge en 'n knetterende kaggel in die leefarea.

Die huis aan die voet van die Bainskloofberge is steeds hoog genoeg om 'n mooi uitsig oor die Slanghoekvallei te bied. Hierdie uitsig is veral mooi met sonsopkoms en sonsondergang.

Die 100 m²-huis beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. 'n Wasmasjien is op versoek beskikbaar.

Die sitarea het 'n gemaklike leersitkamerstel, ’n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea bied genoeg sitplek vir gaste om hul etes saam te geniet. Gratis WiFi word voorsien.

Braaigeriewe is op die dek buite beskikbaar.

Die huis het lugversorging wat van sonkrag gebruik maak vir die somer en genoeg hout vir die kaggel om die sneeu vanuit die knus leefarea te bewonder. Die huis is naby verskeie trouvenues in die omgewing en aktiwiteite daar naby sluit stap- en fietsroetes in, asook 'n waterval wat maklik bereik kan word.

Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Fynbosrust sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Fynbosrust
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 3

Ligging

  • Langs die R301, Erfdeel 94, Red Bishop-straat, Kleineberg, Mount Bain Natuurreservaat, 15 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbosrust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R301, Erfdeel 94, Red Bishop-straat, Kleineberg, Mount Bain Natuurreservaat, 15 km vanaf Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9500c521e090718376d2dd016b26d025c83b573f15897444f0a5dc48c26337407d56e794720f34247df1a8280323bf2d794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Off the R301 Plot 94, Red Bishop Street, Kleineberg 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.511994063843 19.162270613136
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem