Fynbossie by Salted Fynbos Staying
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Fynbossie by Salted Fynbos Staying is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pearly Beach, net 100 m van die strand af.
Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, binnebraai en 'n TV.
Die stapeldeure lei na 'n sonnige stoep met 'n sterrekyk-bankie.
Slaapplek
’n Bespreking by Fynbossie by Salted Fynbos Staying sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 18
Jaar gelys 2
Ligging
- Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sentraalstraat 37, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom