LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by G1 Infinity | LekkeSlaap
+24

G1 Infinity

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 99, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

G1 Infinity is in Bloubergstrand, 'n baie gewilde deel van Kaapstad, geleë. Ons bied gehalte-verblyf na aan al die plaaslike geriewe. Die woonstel is uiters modern en volledig gemeubileer met 'n balkon wat berg- en see-uitsigte bied.

Dié tweeslaapkamer-vakansiewoonstel is puik ontwerp en gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deur 'n deurstap-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak met die kleiner tweede slaapkamer. Die woonstel bied 'n oopplan-leefarea met 'n geteëlde vloer en 'n TV met volledige DStv. Skuifdeure lei na die seekantbalkon. Dis toegerus met 'n bankie en 'n Weber-braai. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n oond en stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas.

Daar is 1 aangewese, onderdakparkeerplek in die sekuriteitskompleks vir gaste se gebruik. Die kompleks het 'n swembad, 'n binnenshuise swembad, 'n gimnasium en muurbalbaan vir gaste se gerief. Daar is ook 24 uur-sekuriteit.

Dis slegs 5 minute se stap vanaf die MyCiTi-busroete na Kaapstad, die V&A Waterfront en ander bekende besienswaardighede. G1 het sowaar die ideale ligging, net 5 minute se stap vanaf die strand, wat dit perfek maak vir doendinge soos swem, branderry, sonbaai, roei en in die rotspoele swem. Besoek ook gerus een van verskeie restaurante wat stapafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by G1 Infinity sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir G1 Infinity
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Koraalstraat 99, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap
  • Gaste dink G1 Infinity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 99, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNWMyYWMyLTBkZTAtNDJmMS1hNWJkLWViYzgzY2M1ZDg1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 99 Coral Road Table View 7411 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.809043051448 18.469463288784
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!