G3 Sea Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

G3 Sea Lodge is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van die veilige Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. In die sitkamer is daar 'n TV en dit lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien en 'n ekstra oop parkeerplek is beskikbaar. Die Sea Lodge-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by G3 Sea Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na G3 Sea Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false