Ga-Nala Lodging

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ga-Nala Lodging bied selfsorgverblyf met 'n rustige ligging in Kriel, Mpumalanga.

Die verblyf bestaan uit 5 gastekamers, elk met 'n driekwartbed, 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale en gratis WiFi.

Daar is aparte, gemeenskaplike badkamers vir mans en vrouens. Die mansbadkamer het 2 storte, 'n wasbak en 'n toilet. Die damesbadkamer het 1 stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike selfsorgkombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, stoof, yskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Daar is ook buite-braaigeriewe beskikbaar.

Ga-Nala Lodging het 'n fliekteater met lugversorging en verskeie flieks om te kyk. Daar is oorgenoeg onderdakparkeerplek agter sekuriteitshekke met 24 uur-sekuriteitskameras en 24 uur-gewapende reaksie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ga-Nala Lodging gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]